SêNet - briewe van lesersArgief
  Uitvoerende redakteur: Etienne van Heerden
  SêNet-eindredakteur: Naomi Bruwer

Adres: Stuur briewe aan
Address: Send letters to
  webvoet@litnet.co.za
Woordbeperking / Word limit: 600
Google

Soek op OuLitNet
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vinnige wenke vir briefskrywers


"... ons strewe na zero-defek"



Poësie en Fiksie:
  • Stuur jou gedigte vir oorweging op PoësieNet aan: gedigte@litnet.co.za
  • Kortverhale vir NetFiksie aan: netfiksie@litnet.co.za
  • Send English poetry for consideration to: PoetryNet
  • Short stories for possible publication on NetFiction go to: netfiction@litnet.co.za
    Expat-uithangplekke!
    Expats, LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad “daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za, en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier. Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.



    Taalteleskoop
    Taalsekretariaat
  • (Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa (17/08)
  • Spitsberaad oor Afrikaans in tersiêre onderrig (08/08)
  • Jaco Alant gesels oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie (27/07)

  • Besoek die Argief vir die volledige versameling briewe op SêNet.

    Briewe van:
    15 September 2006 - Tweede uitgawe
    18 September 2006
    19 September 2006














    30 Oktober 2002

    AMANDA LEAR EN SALVADOR DALI ...

    Onthou iemand nog die Disco Diva genaamd Amanda Lear? Sy het groot berugtheid verwerf met haar album Sweet Revenge, ’n konsep-album wat op die Faust-mite gebaseer is. Op die omslag pryk sy in ’n swart leerpak en ’n sweep.

    Ek het so pas haar boek My Life With Dali gelees, en lank laas so lekker gelag. Daar was mos die mite dat sy ’n “sex change” was, ’n grap wat deur haar publisiteitsmense uitgedink is.

    Dis wat sy daaroor sê:

    “I was the ex-girlfriend of David Bowie, a bisexual singer, and the protégée of Dali, the genius with ambiguous tastes. From there it was only a short step for me to become a mysterious androgyne. The idea that the mysterious blonde with the husky voice was perhaps a boy thrilled the media and I was offered TV appearances, interviews and photo sessions.”

    Amanda het die legendariese Salvador Dali in 1965 ontmoet toe sy ’n model en ’n kunsstudent in Parys was. Vir die volgende 15 jaar was sy ’n hegte vriendin van hom en sy vrou, die formidabele Gala, en het hulle gereeld vergesel op hul reise na Parys, New York en Madrid. Sy het ook elke somer by hulle in Cadaquès in Katalonië deurgebring.

    Die narratief is besonder eerlik, en Amanda skram van niks weg nie. Voeg daarby dat Dali uiters uitgesproke en polities-inkorrek was, en jy het ’n wenresep.

    Lees en lag:

    “He had often told me about his extramarital adventures as a young man, when he would frequent brothels with friends such a Picasso. He also told me about his affairs with those who had inflamed his desire at odd times in the past. His one and only homosexual experience had been with Garcia Lorca, but it ended with him giving up halfway through because sodomy was too painful!”

    As ’n ruk-en-rol dier vind ek die volgende ook skreeusnaaks:

    “Dali invited me to the opening of the Tribute to Meissonier exhibition which was being held at the Meurice. He had wanted to pay tribute not only to Maissonier, but to the whole school of “Pompier” art — an unfashionable school much denigrated by the critics and revered by Dali in order to annoy them.

    Seeing the colourful crowd of his admirers, Dali remarked that there wasn’t one single ‘turtle-neck’ to be seen. For Dali, roll-neck sweaters typified two of the things he detested most: the political left and pseudo-intellectuals.”

    Tog het hy van Punk gehou en hom glad nie aan Amanda se Disco plate gesteur nie:

    “Dali was fascinated by this new trend, which he pronounced ‘pounk’. He always loved anything extreme or revolutionary. Disco music left him cold. He pretended to be pleased about my success, yet he hardly listened to my second album before consigning it to the pile of records in quarantine beside the old gramophone.”

    Hy het ook groot plesier daaruit geput om vuil grappe in die geselskap van uitgelese gaste te vertel:

    “The one he told that evening was one of his favourites and thoroughly blasphemous. It was a conversation between two prostitutes, discussing a client. One of the girls says: ‘Hey, your last customer was strange. I just saw him leave your room, barefoot and dressed in a long raincoat, looking worried. And that funny crown of thorns on his head. Not quite normal, that one. ‘Dunno,’ replies her friend. ‘But one thing’s certain, he fucks like a god.’”

    Dis altyd insiggewend om die mens agter die kuns te leer ken. Hierdie boek is ’n leesfees vir almal wat meer wil weet oor die mense op die rockmusiek en kunstoneel in die laat jare sewentig en regdeur die jare tagtig, en natuurlik vir bewonderaars van Dali se kuns. Tien uit tien!

    Piet Pompies

    terug


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.