Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Jou brief aan die dominee maak soveel sin dat ek voel om jou te bedank.
Dink jy ons gematigdes sal kans kry om ons in ‘n veilige plek in te grawe as die religieuse ekstremiste se hel losbars? Of sal ons maar die gelag betaal.
Miskien moet ‘ons’ liewer saamsweer om ‘hulle’ te elimineer deur ondergrawing. Dan hoef ons nie te worrie oor ingrawe nie ;-)