Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Kleinboer, jy`s reg oor die verfoeilike gewoonte van die meerderheid om vir
almal te wil voorskryf. Dis sowel sinies as kinderagtig. Volwasse
demokrasieë maak voorsiening vir pluraliteit.
Kyk bietjie hier en hier.