Expat-uithangplekke! Expats,
LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad
“daar in die vreemde” aan expatnet@litnet.co.za,
en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier.
Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.
Nee ek het jou nie van enige obskuriteit beskuldig nie. Jou obsessie met die uiterlike is maar net `n simptoom van jou psige en plaas alles wat jy hier kwytraak in perspektief.
Ek kan nog steeds nie verstaan waarom jy sê geen vrou wat drie kinders gehad het "nie `n lyf soos Juanita behoort te hê nie?" Is dit dan verkeerd of ongehoord?