SêNet - briewe van lesersArgief
††Uitvoerende redakteur: Etienne van Heerden
††SÍNet-eindredakteur: Naomi Bruwer

Adres: Stuur briewe aan
Address: Send letters to
  webvoet@litnet.co.za
Woordbeperking / Word limit: 600
Google

Soek op OuLitNet
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vinnige wenke vir briefskrywers


"... ons strewe na zero-defek"



PoŽsie en Fiksie:
  • Stuur jou gedigte vir oorweging op PoŽsieNet aan: gedigte@litnet.co.za
  • Kortverhale vir NetFiksie aan: netfiksie@litnet.co.za
  • Send English poetry for consideration to: PoetryNet
  • Short stories for possible publication on NetFiction go to: netfiction@litnet.co.za
    Expat-uithangplekke!
    Expats, LitNet wil weet waar julle uithang. Stuur die naam van jou dorp of stad ďdaar in die vreemdeĒ aan expatnet@litnet.co.za, en laat weet waar julle met ander Suid-Afrikaners kuier. Jy kan naamloos bydra, of jou naam noem en/of jou e-pos-adres aangee.



    Taalteleskoop
    Taalsekretariaat
  • (Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa (17/08)
  • Spitsberaad oor Afrikaans in tersiêre onderrig (08/08)
  • Jaco Alant gesels oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie (27/07)

  • Besoek die Argief vir die volledige versameling briewe op SÍNet.

    Briewe van:
    15 September 2006 - Tweede uitgawe
    18 September 2006
    19 September 2006














    29 November 2001

    GODSDIENSTIGE ARGETIPES (VIR ONRUSSTOKER EN STEPHAN GAMCO)  ...

    Stephan, die held wat sterf om ander te verlos is duisende jare ouer as die Christendom en jy kry die mite onder al die ou volke, soos die Egiptenare (Osiris), die SumeriŽrs (Dumuzi), die AkkadiŽrs (Nimrod, Tammuz). Die kruis is reeds meer as 20 000 jaar gelede as religieuse simbool gebruik, byvoorbeeld in die beroemde grottekeninge by Lascaux in Frankryk en Altamira in Spanje. Dis bloot ’n simbool vir die son.

    Die Ou Testament is deur die HebreŽrs saamgeflans uit antieke Egiptiese en Sumeriese geskrifte en oorlewering, dikwels gekanaliseer deur die Persiese Zoroastrianisme. Later het die Grieke weer die Nuwe Testament opgestel waar konsepte uit die Griekse filosofie ingevoer is, bv die “logos” of Heilige Gees-konsep. Daar is nie “honderde onjuisthede” in die Ou Testament nie — daar is DUISENDE teenstrydighede en onjuisthede in beide die Ou en Nuwe Testamente.

    Byvoorbeeld: In die oorspronklike Hebreeus is die voornaamwoord van die gode in die skeppingverhaal in Genesis in die meervoud, terwyl dit in Afrikaans en Engels doelbewus as enkelvoud vertaal word, behalwe in die een geval waarmee die vertalers nie daarmee kon wegkom nie: “Laat ONS mense na ONS beeld maak, ens.” In die Hebreeus staan daar dus: “In die begin het die gode die hemel en die aarde geskep.” en so aan.

    Onrusstoker, jy en Kleinboer het al vroeŽr hier gesels oor die lewe van Jesus en wat ons daarvan weet en nie weet nie, en Sakkie Spangenberg het ook ’n interessante bydrae gelewer oor die verwantskap tussen die vroeŽ Christendom en JudaÔsme.

    In die boek “Arcadian Cypher” bied Peter Blake en Paul S Blezard ’n boeiende perspektief op die saak:

    “The Catholic Church today remains silent on the question of the Gnosticism of Jesus and indeed most of its adherents are completely unaware of the Gnostic influence on their faith. It was not until the discovery in Egypt in 1945 of the Nag Hammadi scrolls that the Gnostic Gospels revealed that for many, the road to Roman Catholicism had not been a matter of choice.

    The Roman Church had severely narrowed its options for future change by heavily promoting the concept of bodily resurrection, including it into the ritual of the Mass. To maintain credibility, especially if the Church was to maintain its strong and growing influence through this universal sacrament, Catholicism had to make itself more attractive than Gnosticism.

    The path it chose was to include that powerful human emption, guilt, into the heart of its teaching. This was the start of the most widely spread and successful example of moral blackmail of all time.

    The fact that, to the Gnostics, man was not a lowly creature (as he was to the god of the Christians), but was instead a walking miracle, filled with the divine spark and able to live fearlessly and with a level of confidence that can only be the result of the freedom that self-determination offers, was not the only threat that the Church felt from the Gnostic movements. Tied in with the ethos of self-respect was the idea that women were spirit, equal to men, and therefore had a valid voice. To the Church Fathers the idea was a complete anathema.

    In much of Jesus‘ teaching there are strong elements of Gnosticism, which promotes the path of respect for the individual and self-determination, in the belief that gnosis is achieved through self-fulfillment.”

    Nee wat, Stephan, ALLES-WAT-IS is beslis nie op dwelms nie, en ook uit die aard van die saak nie streng gesproke ’n “vader” nie, omdat DIT nie beperk kan word deur geslagseienskappe nie. Ongelukkig word die meeste dogmatiese godsdienste, kerke, teoloŽ, en blinde navolgers van tradisie wel bedwelm deur hul eie tradisies, oorgelewerde dwaashede en foutiewe denke.

    Hier is vir jou ’n grepie uit ’n meditasie wat ek lank gelede hier geplaas het:

    There is but one consciousness in the universe.
    Unfolding like crests and troughs in the waves of one sea.
    Localised aspects each of us, all of us, all that is.
    All is, the “as” is us.

    Groete

    Piet Pompies

    terug


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.