SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

Wilhelm du Plessis was onlangs in die nuus toe die bundel kortverhale waartoe hy bygedra het, Die mooiste liefde is verby, aan die mark onttrek is weens ooreenkomste tussen een van Du Plessis se verhale en 'n reeds gepubliseerde verhaal van die skrywer Malamud. LitNet plaas vandeesweek drie bydraes oor hierdie kwessie.
  Wilhelm du Plessis

Die Wilhelm du Plessis-debakel: die feite...

Philip John skryf oor sy kollega Wilhelm du Plessis en Die mooiste liefde is verby

Helize van Vuuren oor Die mooiste liefde is verby

地 Vergelyking van “Die redding van Vuyo Stofile” en “The magic barrel”.

Izak de Vries

Die redding van Vuyo Stofile The magic barrel
   
Paragraaf een: Vuyo Stofile woon langs die Umtata-rivier in Transkei. Hy is die seun van 地 gewese hoofman en gaan vanjaar sy “laaste eksamens” aflê om “Metodiste reverend” te word – na vyf jaar se studie. “Omdat 地 wyse vriend van die kerk op die heuwel hom dit ingeprent het dat hy makliker 地 gemeente sal vind as hy eers getroud is, slaan Vuyo Stofile, na meer as twee weke se intensiewe nadenke, die telefoongids van die call-box op die klein dorpie oop, en skakel die nommer van Andile Jikijela – 地 huweliksmakelaar. Paragraaf een: Leo Finkle woon in New York in “a small, almost meagre room”. Hy word in Junie 地 rabbi na ses jaar se studie. Hy “had been advised by an acquaintance that he might find it easier to win himself a congregation if he were married. Since he had no prospect of marriage, after two tormented days of turning it over in his mind, he called Pinye Salzman, a marriage broker whose two-line advertisement he had read in the Forward.”
Paragraaf twee: Die makelaar verskyn, ruik na koeimelk. Sy oë dra 地 “diep hartseer”. Dit stel Vuyo gerus. Paragraaf twee: Die makelaar verskyn, ruik na vis. Sy oë “reveal a depth of sadness”. Dit stel Leo gerus.
Paragrawe drie en vier: Vuyo vertel dat sy pa oorlede is, dat sy ma haar gesag begin verloor en dat hy weens sy studie nie veel kontak het met meisies nie. Sy ouers is deur 地 makelaar aan mekaar voorgestel en hulle het 地 goeie huwelik gehad, al het sy pa agt bywywe gehad. Paragraaf drie: Leo vertel dat sy ouers baie oud is, dat hy geen ander familie het nie en dat hy weens die studie nie veel kontak het met meisies nie. Sy ouers is deur 地 makelaar aan mekaar voorgestel en hulle was gelukkig, al was hulle nooit ryk nie.
  Die kaarte word afgetel.
Voor die foto痴 oorhandig word, loer Vuyo deur die deur na buite. Vuyo word as 地 mooi man beskryf wat 地 “vlekkelose gelaat” het. Voor die foto痴 oorhandig word, loer die makelaar deur die venster na buite. Leo word ook beskryf, en het onder andere 地 sterk neus en sensitiewe lippe.
Direkte aanhaling: Vuyo tel die lêers in die krom hande van die ou man. Vyf. Hy sug teleurgesteld. “Ek稚 nog honderde in my liasseerkabinet in Umtata,” verduidelik die ou man. “Maar ek het hierdie vyf self uitgekies. Nie almal is goed genoeg vir 地 nuwe reverend nie.” Vuyo voel gevlei, maar wys dit nie vir die ou man nie. “Is daar foto痴?” wil hy weet. Andile lag en druk die bril terug op sy groot neus. “Geduld, reverend, geduld,” sê hy. “Eers naam en familie en lobola en belangstellings. Dan die foto痴. Die lyk is tog onbelangrik, of hoe, reverend?” Vuyo erg hom. “Ek痴 nog nie 地 reverend nie,” korrigeer hy. Direkte aanhaling: When Leo痴 eyes fell upon the cards, he counted six spread out in Salzman痴 hand. “So few?” he asked in disappointment. “You wouldn稚 believe how many cards I got in my office,” Salzman replied. “The drawers are filled to the top, so I keep them now in a barrel, but is every girl good for a new rabbi?” Leo blushed at this […]. He hesitantly inquired, “Do you keep photographs of your clients on file?” “First comes family, amount of dowry, also what kind of promises,” Salzman replied, unbuttoning his light coat and settling himself in the chair. “After comes pictures, rabbi.” “Call me Mr. Finkle. I知 not yet a rabbi.”
Die eerste stel vroue Die eerste stel vroue
Vrou een: Patience Mbimbi. 25, hoërskool klaar, skoonheidskursus oor die pos, was twee jaar getroud, nou drie jaar geskei. “Om 地 geskeide vrou te trou het ek nooit eers oorweeg nie,” sê Vuyo droogweg. Vrou een: Sophie P. 24. Hoërskoolopleiding en twee jaar kollege. Pa beloof $8000. Bekende familie. Vier maande getroud, een jaar 地 weduwee. Leo sê: “Marrying a widow has never entered my mind.”
Vrou twee: Aubrey Sifici. Social worker. Het amper R20 000 spaargeld. Ry 地 Cressida. “Sy痴 popmooi. 地 Lam van God.” “Dis 地 vlymskerp stukkie mens. Kan oor alles praat, die weer, die politiek, die ekonomie. […] dis 地 regte poppie hierdie. Pragtig.” Pa is 地 sangoma, Vuyo stel nie belang nie. Vrou twee: Onderwyseres. Het eie spaargeld. Ry 地 Dodge. Pa is al 25 jaar 地 suksesvolle tandarts. “She is a doll. Also very intelligent. All day you could talk to her about books and theyater [sic – IDV] and what not.” Sy is 32. Dis te oud, Vuyo stel nie belang nie.
Derde vrou: Thandi Kale. Eers 20, toe 18. Pa is in die drankbedryf. Vuyo wil weet of sy mooi is, antwoord: “Ek sal my hand op een van u baie Bybels sit (…) een van die mooistes wat die meester nog gemaak het. Die moeder Maria self.” Wat van liefde? vra die jongman. Antwoord: “Liefde, reverend, kom met die regte persoon.” Vuyo wil weet of sy gesond is. Antwoord: Was in 地 taxi-ongeluk, kan dus nie kinders kry nie. Vuyo sê nee, want hy is 地 geheelonthouer. Derde vrou: Ruth K. 19. Pa is 地 medikus. Leo vra of sy mooi is, antwoord: “A little doll. Of this I give you my word.” Wat van liefde? vra die jongman. Antwoord: “Love comes with the right person.” Leo wil weet of sy gesond is: Antwoord, sy was in 地 motorongeluk en haar regtervoet is verlam. Leo sê nee, want hy hou nie van medici nie.
Andile vertrek. Salzman vertrek.
Vuyo is ingedagte en geïrriteer. Leo is ingedagte en geïrriteer.
Die man daag weer op en noem hom reverend. “Ek het u al voorheen meegedeel,” praat Vuyo. “Ek word eers aan die einde van my eksamen 地 reverend.” Die makelaar is honger, Vuyo gee hom koeimelk. Goeie nuus, die social worker met die Cressida se pa is nie 地 sangoma nie. Hy was deurmekaar met 地 ander kliënt. Vuyo vra hou oud sy. 29, is die antwoord. Die man daag weer op en noem hom rabbi. “I致e asked you not to call me rabbi. I知 still a student.” Die makelaar haal 地 visbroodjie uit en vra vir 地 tamatie wat Leo nie het nie. Hy maak wel tee. Goeie nuus, die onderwyseres met die Dodge is toe 29 en nie 32 nie. Hy was deurmekaar met 地 ander kliënt.
Ontmoeting met die maatskaplike werker: Hy ontmoet vir Aubrey en hulle loop “langs die bruin waters van Kei.” Hy hom agter dat die makelaar hom as 地 super-geestelike mens geskets het. Hy antwoord: “Ek dink nie dat ek 地 besonder gelowige mens is nie (…) Ek het nie na God gedraai omdat ek hom besonder liefhet nie, maar omdat ek hom gehaat het vir die rivier en die vallei waarin hy my laat lewe het. En omdat ek langs die rivier in die vallei sal moet doodgaan.” Die ontmoeting eindig kort daarna. Ontmoeting met die onderwyseres: Hy ontmoet vir Lily en hulle loop “along Riverside Drive.” Hy hom agter dat die makelaar hom as 地 supergeestelike mens geskets het. Hy antwoord: “I am not (…) a talented religious person. (…) I think (…) that I came to God not because I loved him but because I did not.” Die ontmoeting eindig kort daarna.
Hy is nou baie kwaad vir die makelaar en “dink dat hy hom sal vermorsel as hy hom weer sien.” Hy is nou baie kwaad vir die makelaar en “swore that he would throw him out of the room the moment he reappeared.”
地 Geweldige wroeging ontstaan by Vuyo. Hy besef: “Hy het Andile Jikijela gekontak, nie omdat hy min tyd oorgehad het voor hy die kansel op die heuwel moes betree nie, maar omdat hy self nie in staat was om 地 vrou te vind nie.” 地 Geweldige wroeging ontstaan by Leo. Hy besef: “that he had called in the broker to find him a bride because he was incapable of doing it himself.”
Direkte aanhaling: Dae lank dwaal hy. Daar ontwikkel sere op sy vlekkelose gelaat. Hy voel veels te swak om die klasse by die universiteit by te woon. Hy dink daaraan om sy studie te beëindig; uiteindelik is hy die roeping nie waardig nie. Maar die gedagte dwing hy uit sy kop. Sy stomme moeder sal hierdie slag nie ook oorleef nie. Direkte aanhaling: The week that followed was the worst of his life. He did not eat and lost weight. His beard darkened and grew ragged. He stopped attending seminars and almost never opened a book. He seriously considered leaving Yeshiva, although he was deeply troubled at the thought of the loss of all his years of study – saw them like pages torn from a book, strewn over the city – and at the devastating effect of this on his parents.
Vuyo gaan stap een Saterdag en sluit, onverwags, by 地 plaaslike sokkerwedstryd aan. Hy dink baie oor die feit dat hy 地 Jood is, “and that a Jew suffered.” Uiteindelik begin hy weer die lig sien: “… he regained his composure and some purpose in life: to go on as planned.”
Direkte aanhaling: Nog dieselfde aand verskyn Andile Jikijela voor sy deur. Hy dra 地 ou jas wat om hom flap soos lappe om 地 voëlverskrikker. Direkte aanhaling: The marriage broker, a skeleton with haunted eyes, returned that very night.
Vuyo beskuldig hom dat hy gelieg het. Sy is diep in die dertig, sê hy. Leo beskuldig hom dat hy gelieg het. “She was thirty-five, if a day. At least thirty five.”
Vuyo sê dan dat hy nie meer die dienste van die makelaar nodig het nie. Hy sal self 地 bruid kry. “Eers verlief raak, dan trou.” Leo sê dan dat hy nie meer die dienste van die makelaar nodig het nie. Hy sal self 地 bruid kry. “I now admit the necessity for premarital love. That is, I want to be in love with the one I marry.”
Ou man antwoord: “Liefde is 地 luxury. Hier waar ons bly, waar die son en die maan verbygaan, hier is liefde 地 gelukkie, 地 seën des Gods.” Ou man antwoord: “For us our love is our life, not for the ladies. In the ghetto they – ”
Die ou man produseer dan foto痴. Die ou man produseer dan foto痴.
Direkte aanhaling: “Foto痴,” sê die ou man. “Vir die liefde. En nog voor Vuyo kan protesteer, flap-flap die ou man by die deur uit. Direkte aanhaling: “Pictures,” he said, quickly laying the envelope on the table. Leo called after him to take the pictures away, but as if on the wings of the wind, Salzman had disappeared.
Vuyo ignoreer eers die koevert, maar kom agter dat hy sukkel om met die teenoorgestelde geslag reg te kom. Leo ignoreer eers die koevert, maar kom agter dat hy sukkel om met die teenoorgestelde geslag reg te kom.
Uiteindelik spoor hy die koevert tussen sy notas op en maak dit oop. Daar is “etlike kleurfoto痴” in, maar nie een is vir hom 地 opsie nie. Wanneer hy hulle wil terugsit, val daar nog een uit. “Dit is kleiner as die ander en swart en wit.” Uiteindelik maak hy die koevert oop. Daar is ses foto痴 in, maar nie een is vir hom 地 opsie nie. Wanneer hy hulle wil terugsit, besef hy daar is nog een in: “a snapshot of the kind taken by a machine for a quarter.”
Direkte aanhaling: Haar deurleefde gesig sê sy het al ervaar, verloor, wraak geneem, eensaamheid deurstaan. Direkte aanhaling: Her face deeply moved him. Why, he could at first not say. It gave him the impression of youth – spring flowers, yet age – a sense of having been used to the bone, wasted; this came from the eyes, which were hauntingly familiar, yet absolutely strange.
Hy gaan dan na Andile se huis. Hy gaan dan na die huis van Salzman.
Direkte aanhaling: “Andile Jikijela,” praat Vuyo. “Die makelaar. Hy woon hier?” Die groot vrou kyk hom stil aan. Moeë oë. “Natuurlik,” sê sy uiteindelik. “Is hy hier?” “Nee,” sy sê niks meer nie. “Kan jy vir my sê waar sy kantoor is?” “Sy kantoor!” lag die vrou. “Wel ja. Dis hier,” sê sy en staan effens tru vir Vuyo om in die huis te kan sien. Binne is dit donker, met meubels wat oral rondstaan. Twee groot porseleinkatte staan langs die voosgesitte rusbank. Die linoleum is plek-plek tot op die betonvloer deurgetrap. Van die liasseerkabinet met lêers oor die honderde en honderde vroue is daar g地 spoor nie. Die reuk van koeimelk maak hom opeens naar. “Waar kan ek hom opspoor? Dis dringend!” “Hy sal jóú kry,” praat die vrou en druk die deur weer toe. Vuyo roep deur die toe deur: “Sê vir hom Vuyo Stofile … sê vir hom die reverend was hier!” Toe Vuyo twee uur later die deur van sy hut teen die heuwel oopstoot, sit Andile Jikijela reeds op sy bed en koeimelk drink. Direkte aanhaling: “Salzman – does he live here? Pinye Salzman,” he said, “the matchmaker.” She stared at him a long minute. “Of course.” He felt embarrassed. “Is he in?” “No.” Her mouth, though left open, offered nothing more. “The matter is urgent. Can you tell me where his office is?” “In the air.” She pointed upwards. “You mean he has no office?” Leo asked. “In his socks.” He peered into the department. It was sunless and dingy, one large room divided by a half-open curtain, beyond which he could see a sagging metal bed. The near side of the room was crowded with rickety chairs, old bureaus, a three legged table, racks of cooking utensils, and all the apparatus of a kitchen. But there was no sign of Salzman or his magic barrel, probably also a figment of the imagination. An odor of frying fish made Leo weak to the knees. “Where is he?” he insisted. “I致e got to see your husband.” At length she answered. “So who knows where he is? Every time he thinks a new thought he runs to a different place. Go home, he will find you.” “Tell him Leo Finkle.” She gave no sign she had heard. He walked downstairs, depressed. But Salzman, breathless stood waiting at his door. Leo was astounded and overjoyed. “How did you get here before me?” “I rushed.” “Come inside.” They entered. Leo fixed tea, and a sardine sandwich for Salzman.
Die foto word aan die makelaar oorhandig: “Hier (…) is die een wat ek wil hê.” Die ou man sê: “Dit was 地 fout. Hierdie foto hoort nie in die koevert nie.” Die makelaar gryp dit, druk dit in sy sak en vlug daarmee by die deur uit. Vuyo volg hom en konfronteer hom. Die foto word aan die makelaar oorhandig: “Here痴 the one I want.” Die ou man sê: “Excuse me. Was an accident. She isn稚 for you.” Die makelaar gryp dit, druk dit in sy sak en vlug daarmee by die deur uit. Leo volg hom en konfronteer hom.
Direkte aanhaling: “Gee terug my foto,” beveel hy. “Dit kan ek nie doen nie.” Vuyo sien trane in die ou man se oë. “Sê my dan wie sy is!” “Dit kan ek ook nie doen nie, reverend.” Die ou man beur by Vuyo verby en begin die heuwel uitklim na die hoofpad om 地 taxi te stop. “Om hemelsnaam, sê net vir my wie dit is.” “Ek mag nie,” pleit die ou man byna. “Hierdie vrou is nie geskik om die vrou van 地 reverend te wees nie. Sy痴 sleg. Sleg en sondig.” “Wat bedoel jy sleg en sondig?” “Sleg soos 地 hond, soos 地 dier. Hierdie vrou is dood in my oë.” “Liewe Here,” roep Vuyo. “Wie is sy?” “Die ou man draai na Vuyo en fluister. My enigste dogter, reverend. Mag sy vir ewig brand.” Hy flap-flap in 地 taxi in. Vuyo probeer om hom weer uit die taxi te trek. “Ry! Ry!” beveel die ou man die bestuurder. Hierdie man is van die duiwel besete.” Direkte aanhaling: “Give me back my picture, Salzman.” “No.” The pain in his eyes was terrible. “Tell me who she is then.” “This I can稚 tell you. Excuse me.” He made to depart, but Leo, forgetting himself, seized the matchmaker by his light coat and shook him frenziedly. “Please,” sighed Salzman. “Please.” Leo ashamedly let him go. “Tell who she is,” he begged. “It痴 very important for me to know.” “She is not for you. She is a wild one – wild, without shame. This is not the bride for a rabbi.” “What do you mean wild?” “Like an animal. Like a dog. For her to be poor was a sin. This is why to me she is dead now.” “In God痴 name, what do you mean?” “Her I can稚 introduce to you,” Salzman cried. “Why are you so excited?” “Why, he asks,” Salzman said bursting into tears. This is my baby, my Stella, she should burn in hell.”
Vuyo besluit om die meisie te red nadat hy “daardie nag nie slaap nie.” Leo besluit om die meisie te red want “he could not sleep her out of his mind.”
Hy loop die makelaar toevallig raak in 地 “verlate hoek van die Universiteit van Transkei”. Hy loop die makelaar raak in “a Broadway cafeteria” waar die ou man vis gekoop het.
Direkte aanhaling: “Ek het uiteindelik liefde gevind.” “G mens kan 地 foto liefhê nie, reverend,” sê die ou man stadig. “Ek kan.” “As reverend háár kan liefhê, kan u enigiemand liefhê. Kom, dan wys ek vir u nuwe foto痴 wat pas in my liasseerkabinet beland het.” “Ek wil háár hê,” sê Vuyo beslis. “Moontlik kan ek haar van die vuur red.” Andile Jikijela het 地 boks suurmelk by die studentesmous gaan koop en drink dit met een teug. Hy vee die suurmelk van sy grys baard af. “Sê my waar ek haar kan vind,” pleit Vuyo. Die ou man laat sak die boks suurmelk en kyk na die jong man se oë. Hy knik sy kop stadig, maar onwillig. Toe Vuyo later in 地 taxi op pad terug is na sy hut teen die hang van die heuwel, kan hy die gevoel dat Andile Jikijela, die slinkse jakkals, die foto nié per ongeluk in die koevert laat beland het nie, nie van hom afskud nie. Direkte aanhaling: “Salzman,” he said, “love has at last come to my heart.” “Who can love from a picture?” mocked the marriage broker. “It is not impossible.” “If you can love her, then you can love anybody. Let me show you some new clients that they just sent me their photographs [sic – IdV]. One is a little doll.” “Just her I want,” Leo murmured. “Don稚 be a fool, doctor [sic – IdV]. Don稚 bother with her.” “Put me in touch with her, Salzman,” Leo said humbly. “Perhaps I can be of service.” Salzman had stopped eating and Leo understood with emotion that it was now arranged. Leaving the cafeteria, he was, however, afflicted by tormenting suspicion that Salzman had planned it all to happen this way.
Vuyo kry 地 oproep oor waar die ontmoeting sal plaasvind. Leo word per brief ingelig.
Direkte aanhaling: Teen nege-uur is sy daar, onder die straatlig. Sy稚 地 langbroek aan wat om haar bene span, 地 groot goue gordel en 地 sigaret wat sy afwagtend staan en rook. Daar痴 blou maskara om haar groot, skuldige oë. Hierdie vrou, dink Vuyo toe hy uit die skaduwees in haar rigting stap, is my redding. Redding van 地 stom ma, sokkerspelende vriende, 地 leierlose clan langs die Umtata-rivier wat steeds na die Wilde Kus vloei. Direkte aanhaling: Leo was informed by letter that she would meet him on a certain corner, and she was there one spring night, waiting under a street lamp. He appeared, carrying a small bouquet of violets and rosebuds. Stella stood by the lamppost, smoking. She wore white with red shoes, which fitted his expectations, although in a troubled moment he had imagined the dress red, and only the shoes white. She waited, uneasily and shyly. From afar he saw that her eyes – clearly her father痴 – were filled with desperate innocence. He pictured, in her, his own redemption. Violins and candles revolved in the sky. Leo ran with flowers outthrust.
Du Plessis se verhaal gaan van hieraf vir nog neëntien paragrawe aan. Voyu word weggestuur deur die meisie. Hy keer dan terug na sy hut en sien die rivier wat steeds vloei. Die oorspronklike verhaal het hierna 地 laaste sin: “Around the corner, Salzman, leaning against a wall, chanted prayers for the dead.”

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspiel nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is 地 onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.