SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

Wat 'n paradoks is dit nie

Johrnè van Huyssteen

is deel van die groep ddisselblom, "televisie-aanbieder", grootbek, kansvatter, mode-ikon, en het onlangs sy debuut gemaak op die rugbyveld.

Die kwessie van vryheid van spraak is vir my 'n paradoks en tameletjie. As die AWB 'n seminaar sou hou en hulle nooi my, sal daar mense wees wat my wil keer, want volgens hulle is ek die ultimate vyand.

Dieselfde met Dan Roodt. Die Woordfees spreek vir my van intellektueel-gebalanseerde mense wat werklik deur hulle skrywe 'n verskil gemaak het. Dan Roodt het homself gebrandmerk as iemand wat uiterste nonsens kwytraak, al is hy volgens my, ander en homself baie geleerd.

Self Rapport het hom kortgeknip, 'n bewys van hoe belaglik hy geraak het, siende dat Rapport ook maar belaglik is.

Sommige gaan hom cheer, ander gaan hom boe, maar as hy dan opdaag, moet net nie self pitch nie. Dis net jammer oor die saal se huur. Hy is nog nie op die punt waar mense saam met hom selfmoord pleeg nie; ek dink dis waar die streep vir vryheid van spraak getrek moet word.

Ek glo Dan Roodt het 'n diep binne begeerte om famous te wees, sy roetes is net dié van skok. Ons moet besluit of ons hom dit gun of nie. Die feit dat ek hierdie mail antwoord, beteken ek help hom met hierdie fame-soeke.

Wat 'n paradoks is dit nie.



LitNet: 23 Februarie 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.