SeminaarKamer - dinkruimteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Kos en Wyn /
Food and Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
This table is 9.2 mm thick, is replica watches online a relatively slim watches, with automatic movement, more importantly, it is fake rolex watches equipped with 1150 core, with 100 hours of fake rolex power storage, is a long dynamic table does not swiss replica watches see more regular table in paragraph.

Roodt - Houdenbek?

Clinton V du Plessis

is 'n skrywer-digter-rekenmeester en oud genoeg om die anti-establishment-angst van die Tagtigers te onthou, sinies genoeg om te weet demokrasie is vryheid se ontugtige hoerniggie, en lees tans 'n boekie van Xaviera Hollander.

Ek het - 'n tyd gelede - iewers hier op LitNet 'n brief gepos waarin ek ene Max Lerner, 'n Amerikaanse joernalis, aanhaal oor "the right to publish". Ongelukkig kan ek nie my vinger op die teks lê nie, maar die crux van sy argument, waarmee ek uiteraard akkoord gaan, was dat niemand die reg het om iemand stil te maak net omdat sy/haar idees jou ontstel nie.

Dit is dan in hierdie konteks dat ek Dan Roodt se "Adapt and Die - SA's new motto" lees. Deur Roodt se mond te snoer (soos Rapport gedoen het toe hulle hom as rubriekskrywer die gatskop gegee het) ontneem aan my as leser (wat daarvan hou om deur uiteenlopende standpunte gekonfronteer te word) die reg om my eie mening te vorm, om uitgedaag te word of om net doodgewoon die moer in gemaak te word. Ek sou eerder wou sien dat die groep wat Roodt nie by die fees wil hê nie, sy essay krities moet ontleed, wys waar sy statistieke en aannames verkeerd is (indien wel), sonder om net op die gemaklike Roodt-is-'n-rassis-wa te klim.

Jy hoef nie van Dan se gesig of sy standpunte te hou om sy reg om gehoor of gelees te word onvoorwaardelik te verdedig nie.

Ons mag nie die robuuste oop gesprek aan bande lê nie - gister was dit Tutu, vandag is dit Roodt; en môre?



LitNet: 22 Februarie 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.