Archive
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wen Die Boek van Alle Tye!*

Hierdie publikasie is nog 'n uitmuntende werk in aansluiting by die jongste tendens om die verhaal van die Bybel in roman-formaat aan te bied. Hierdie titel is besonders in dié opsig dat dit die volle inhoud van die Bybel (klein profete, psalms, ensovoorts) bevatlik aanbied. Die primêre teikenmark is kinders wat te oud is vir Kinderbybels, maw senior laerskool en vroeë hoërskool. Dis egter só geskryf dat enigiemand wat die inhoud van die Bybel in 'n voëlvlug wil lees, dit sal geniet.

Lux Verbi.BM gee twee van hierdie boeke weg! En kyk net hoe maklik dit is om te wen:

Hoe om te wen!

Antwoord hierdie maklike vragie: Die vertaler van hierdie boek is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer. Wie is dit?
(Klik hier vir 'n wenk.)

en stuur jou antwoord aan sharon@litnet.co.za om Die Boek van alle tye te wen!

Boeke geskenk deur Lux Verbi.BM

  • Klik hier vir meer oor hierdie en ander Lux Verbi.BM boeke.




    LitNet: 16 Mei 2006

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.