PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Identiteit 2

Johann Boshoff

van meet af aan is ek
kaukasies,
manmens,
gay

moedersmelkdinge, egter -
Afrikanerskap en Christenskap -
is room van kies en glo

moet egter nie karring nie!

tans onbeskaamd middeljarig is ek,
en laat my onverleŽ geld

en smeer antisepties salf
      aan visielose profete
            wat ontydig
            namens niks en niemand b(r)abbel
                    oor alles en nog wat;
      aan voorskriftelike fatte
            wat tydloosheid vermy,
            tydelike uitsprake maak
            oor    voorstedelike hole en hoere, man of vrou,
                    verspreide kondoomsimptome van
vigsverraad,
                    menssmet op grond, in water, lug,
                    nasionale politieke toere,
                    geld, goed en goetertjies;
      aan kritikasters
             wat gladdebek hul eise stel
                           van argelose innige eenvoud - vir lui lesers -
                           en literature engage - onbetrokke by die ek;
      aan naÔewe biblisiste
             wat konteksloos die onomvatbare wil bevat,
             geestelike gemak kanoniseer;
      aan heteroseksistiese homofobe (en andersom)
             wat eskatologies dwaas
             die irrasionele rasionaliseer.

vanuit die self,
derhalwe,
droom en dink en voel en leef ek,
en meet ek my syn

want suurlemoen Ūs soet
as dit ek is wat hom proe.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.