OnderwysNet - ruimte vir opvoeders van AfrikaansArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
LW
Hiemstra
Trust
REDAKSIONEEL - November 1999

Alhoewel dit byna weer skoolvakansie is, sal OnderwysNet nog elke maand verskyn. Ons streef daarna om deurlopend ondersteuning aan opvoeders te gee ten opsigte van die tussentydse sillabus vir Afrikaans en Kurrikulum 2005. Graag sal ons ook van opvoeders wil verneem van hul spesifieke behoeftes. Stuur dus gerus aan ons u bydraes, voorstelle, wenke en kommentaar.

Ons eerste paar aflewerings sal hoofsaaklik op die voorgeskrewe werke en Kurrikulum 2005 fokus. Daar word voorsien dat daar in die nabye toekoms die volgende ook sal verskyn: onderhoud met bekende persoonlikhede, skryfstukke van leerders, resensies van boeke deur leerders en ervaringe van opvoeders in die klaskamer.

Aangesien die onderskeie provinsies verskillende voorgeskrewe werke doen, het opvoeders versoek dat die gedigte volgens bepaalde temas ontleed/bespreek moet word. In hierdie uitgawe word dan ook gedigte bespreek wat verband hou met die liefde en digkuns.

In die aflewering oor Kurrikulum 2005 word die ontwikkeling van ’n leerprogram prakties toegelig.

Ons sien daarna uit om van u te hoor.

Chris en Richard

cnvdm@beattie.uct.ac.za
richard@stanley.wcape.school.za

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.