NeerlandiNet - Neerlandistiek in Suid-AfrikaArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Nederlandse Taalunie

Nederlanders en Vlaminge speel met spelling

Op 6 November aanstaande om 19h30 organiseer die Nederlandse Club en die ANV verenigings die jaarlikse Groot Dictee der Nederlandse Taal in de Kaap. Dit is ’n spellingwedstryd waarna miljoene in Vlaandere en Nederland op TV kyk.

Die diktee word ook in die Huis der Nederlanden in Pinelands geskryf, en enigeen wat ’n plesierige en interessante aand wil meemaak, kan gratis deelneem of kom kyk. Mooi pryse kan gewen word. Volledige diskresie is gewaarborg. Die deelnemers hou eie kopie.


Besprekings by:

Roger Neven, tel 021-855221, faks 021-8550617
e-pos rogerneven@mweb.co.za

of

Suzan Metzlar, tel 021-4221261
e-pos immoinv@iafrica.com

of

Prof Gerrit Wiechers, tel 021-9769851
e-pos gwiechers@freemail.absa.co.za

of

Huis der Nederlanden, tel 021-5315831, faks 021-5317224
e-pos hdn@mweb.co.za

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.