NeerlandiNet - Neerlandistiek in Suid-AfrikaArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Posie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Nederlandse Taalunie

Nederlandse Taalunie-beurse

Dit is weer tyd dat aansoek gedoen word om die Nederlandse Taaluniebeurse wat jaarliks deur die SAVN aan studente vir studie vanaf die derde jaar toegeken word. Die beursgegewens is vanjaar later as gewoonlik uitgestuur omdat die SAVN op die besonderhede van die nuwe meerjareplan gewag het. Gelukkig is dit nou bevestig dat die Nederlandse Taalunie sy steun, wat betref beurse, onveranderd voortsit.

In die verlede is ’n ruim aantal merietebeurse jaarliks toegeken: R5 000 vir derdejaar-, honneurs- en deeltydse magisterstudie; R8 000 vir voltydse magister- of dokorale studie, asook enkele beurse met die oog op studie in die buiteland. Kandidate met ’n gemiddelde prestasie van 70% of hor kry voorkeur en die voorwaarde is dat die studie ’n redelike komponent Nederlandse taal- en/of letterkunde moet insluit.

Onderwerpe vir die verhandeling of proefskrif moet f verband hou met die Nederlandse taal en/of letterkunde f ’n vergelykende fokus h (Afrikaans en Nederlands). Aansoeke om beurse vanaf die magistervlak moet vergesel word van ’n behoorlike navorsingsvoorstel volgens die riglyne en voorwaardes soos deur die Nasionale Navorsingstigting (NRF) gestel. Sonder ’n bevredigende navorsingsvoorstel sal geen beurs ongelukkig toegeken kan word nie.

Doen asb navraag by Mnr Theo Kemp
E-posadres: fees@sun.ac.za
of
Dr D van Zyl
Dept Afrikaans & Nederlands
US.

Die sluitingsdatum vir aansoeke is 30 November 2002.

terug    /     boontoe


NOT FOUND