Multimedia-poësieprojekArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Kos en Wyn /
Food and Wine
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vonkverse

Tighten you belt

Peter Snyders

Die pryse gaan op soes miniskirts
totdat net die essentials gecover kan word;
‘n stop word gesit aan ‘n man se dop,
koel drienks, cigarettes, en T-bone steaks
en starag sak, starag sak, starag sak daai katjiepens.

En dan gaanie prys van olie op
en dis elke ou se kans om als duurder te mak,
en soe betaal djy meer vir alles, ou maat,
van toilet rolls tot botter en kaas;
en dan sal djy moet tighten your belt
en kleiner maak jou maag.

En dan komplein die railways
dat hulle van swaarkry briek en bars,
soe op gaat al die treinfêr van elke mens of kind of vark
op pad na werk ‘n skool of mark,
en stokstyf word daai arme belt
want djy het amper niks meer geld.

En dan komplein die Government
dat twaalf-en-tagtag million rand
is veels te min vir die defence
ennie staatsdiens se wieletjies kom oek af
en by this time dan kan jou belt al twie keer om jou lyfie gaan

En dan is alles soe flippen duur
dat ons byna niks kan afford nie,
en omdat min gekoep kan word
gaan halfte van die factories toe.

En nou het djy nie iens meer ‘n belt
want sonner ‘n djop mean sonner geld,
en dan sê hulle: “Work and save,”
en: “Buy South Africa.”

En die grootste nonsens ooit is: “Tighten your belt!”
Maar nou se djy: “Wag, wag, wag, wag, wag,
holt ‘n slaggie, ek hettie iens kak in my maag’ie!”



LitNet: 24 Januarie 2006

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.