Multimedia-poësieprojekArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Kos en Wyn /
Food and Wine
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vonkverse

Expensive Ekstratjie

Peter Snyders

Ek stap eendag in ‘n geskietery
Van ‘n Tv-film op Cape-Town station;

‘n man wave sy vingers
en vra vir ‘n klompie ekstras –
“Jy, en jy” – en ek daarby,
en daar staan ek soes Mister Bond,
roem en sterredom, wag ek kom!

Ons word geskiet soek elke uur
want ons moet wag vir ‘n Cape Flats trein;
dié ekstra gan mos ekstra laat kom,
byrie werk, ja
maar nie vir sterredom.

Nou, as ek op TV gan wies
dan moet ammil mos sien my technicolour taai;
soe dadelik koep ek ‘n colour TV
en nooi allie ere-menere vannie dorp.

Die hys is vol van my admirers
wat gekom het ommie superstar te sien;
“Hie kommie trein!
Hou dop nou mooi!
Hou dop nou mooi!
DAAR’S EK! Twaalfde van links!”
Maar voor hulle kon sien
        is alles
            verby.



LitNet: 24 Januarie 2006

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.