So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Fluweelwater

IB Langenhoven

’n Laaste flessie tienjaar
Word uit die muf, koel gat gehaal
Die plakker wink my nader
My linkeroog die straal
Kurkprop skree bedreiging
As ek hom saggies woel
’n Fles verstaan die erns
Vars lug aan te voel
Reg langs die kaggel
Waar ek dit oop kon kry
Staan die fles en hunker
Laat my neusgat na hom vry
Die sprong was kort en saaklik
’n Skepding by te bring
Met die ruik van lekker
Wat oor al my sitplek kring
My voormond kry ’n kriewel
Paslik tree ek aan
Toe die eerste bek vol
My kromstokland toe slaan
Vinnig vat ek nog een
Spoel dit in my kief
En sê ek vir myselwe
Die wingerd was weer lief
Later gaan ek platsit
Die kaggel en bestaar
En maak dan nog ’n ietsie
Vergeet van alles swaar
Die wyngoed sê sy storie
Maak dit alles mooi
Sak ver, tot by my groottoon
Deur elke lewensplooi
Naglug speel my rustig
Barsheid het vergaan
Om taamlik, heelwat later
In drinkdroom saam te gaan
Telkens as ek afdraai
’n Wingerdblaar te streel
Kom ek iewers agter
Die drinkgoed het fluweel



LitNet: 21 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.