So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vol boepens vate

Corrie Coetzee

met geelkoper beslag
lê gedoë en wag
ry op ry, jaar na jaar
die heel oudstes vir “elite” bewaar!

Die geur, die heerlike gewaarwording van smaak
die vol glas weerkaatsend in jou oë
Klink met my! Op die lewe, die jeug, die liefde
en teug die donker sap van gebarste vrug
Geparste vrug tot veredelde wyn
en ons twee se volmaakte samesyn.

Proewer van die variëteite van pikante wyn
Hoe sekuur is jou proe-sintuig van glas tot glas?
Hoe kan jy tog die een wyn bo die ander een benoem
en jou op eie behaaglikheid van smaak beroem?
Vir my as leek is wyn wat welgevallig warm kop toe styg
’n vuur wat aangewakker word en al die seer en suur verdryf.

Geharde, verwronge druiwestok
Reeds uit die oertyd deur Noag bewerk en gebruik
om die soetheid uit jou vrug te lok
Gekneld en geletsel deur jare se snoei
maar wat eienaar en verbruiker se hart laat gloei!

Ek staan onder ons druiweprieel
en aanskou die trosse tussen die blaar
So vars en aanloklik en swaar
En ek proe reeds die sap in my keel!

Dan pluk ek die vrug en korrel met lus
sluk met smaak die heerlikheid weg,
en dink aan die parstyd en word bewus
dat wyn goed is. Gebruik met oorleg!



LitNet: 27 Mei 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.