Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Lekker uitgevang

Altyd Lus

Lank, lank gelede het ek en my meisie ‘n langafstandverhouding gehad. In die dorpie waar ek gewerk het, was nie juis los meisies om my meisie mee te verneuk nie, omdat al die meisies vaste verhoudings gehad het met hul ouens. Honderde kilometers van my het my meisie in die groot stad saam met haar ouers gebly en uit hul huis gewerk. Ons het mekaar maar min gesien, en daarom was ek permanent spuls en lus. Ek het dus elke dag my draad getrek, anders wou my balle bars.

Een naweek kom sy toe saam met haar ouers en ons gaan na hul strandhuis op die naburige dorpie. Daar aangekom soek ons twee sommer dadelik tussen die duine vir ons ‘n privaat plekkie wat nie sommer per toeval vir iemand toegang kon gee nie. My meisie wou daar lê en tan. Met dié dat sy begin uittrek om te tan, kry ek die horing van my lewe. Sy het net die kleinste g-string onder aan en haar bostukkie is ook tien nommers te klein. Die bostukkie bedek nie eens die helfte van haar pragtige borste nie, en so baie daarvan verskyn aan weerskante. Onder het sy al die hare wat by die g-string uitsteek afgeskeer, en daarom is daar nou net ’n baie klein driehoekie wat effens swart deurskyn.

Met die aanskoue van die pragstuk voor my verander my voël in ‘n kobra reg om te pik, so groot dat daar skielik te min plek in my broek daarvoor is. Dit het so vinnig styf geword dat ek kan sweer dit het uit lit uit gespring, en gaan nooit weer slap word nie. Met my oorvol broek gaan ek toe maar langs haar lê. Ek weet ons sal aan die kobra van my moet iets doen, want so sal ek nie kan gaan eet die middag nie. Met haar pragtige heuwel wat nou baie prominent onder die stukkie lap uitbult, kan ek myself nie juis beheer nie. Ek streel toe oor haar mooi knop in die g-string, en kan voel hoe die liefdesvoggies reeds teen die materiaal daarvan beur. Met die aanraking van haar sagte, groot, afwagtende, geswolle nat skaamlippies smaak dit of ek heeltemal die kluts kwyt raak. Ek steek toe een vinger in die gladde nat genotgrot in en kan voel hoe sy styftrek van lekkerkry. Met die vinger werk ek haar toe in en uit totdat ek hoor en voel hoe haar hele lyf saamtrek van genot. Sy het nou reeds my kobra uit sy skuiling bevry en ek kon die verligting reeds aanvoel.

Die volgende stap was net logies – met twee sulke opgewarmde mense bymekaar moet daar vuurwerke plaasvind. Haar bene is nou wyd van mekaar en die nat kol tussen haar bene raak al groter soos die eerste liefdesvoggies dreineer. Ek gaan bo-op haar lê met my ontblote voël en skuur dit teen haar nat g-string. Die geskuur maak haar broekie al natter soos ek so bietjies, bietjies kom. Sy trek die g-string eenkant toe, en daar glip my hele dik, groot, lang piel toe weg in haar nat, groot, lekker poesie in. Bang dat iemand ons kan sien of dophou, beweeg ons so min as moontlik en ek gee net so af en toe ‘n stampie. Na so ‘n tyd kan ons dit nie meer hou nie, dan kom ons weer ‘n slag, en lê dan weer stil tot die drange ons weer oorval. So lê en naai ons totdat ons ‘n hele paar stuiptrekkings ervaar het, en my kobra terug verander het na ’n voël.

Die aand was die verrassing eers groot toe skoonpappie en -mammie dit goed dink dat ons twee maar saam in die spaarkamer kan slaap – daar is mos twee beddens in. Die huisie het net die twee slaapkamers gehad, en ek hoef toe nie in die sitkamer op die slaapbank vir my bed op te maak nie. Skoonmense het gedink ek is die beste catch vir hulle doggie, en sal mos nooit hulle goeie, voorbeeldige dogtertjie steek nie. Nooit kon hulle droom hoe lekker warmbloedig sy was nie, en van graag naai nie eens gepraat nie.

Die aand toe ek in die kamer kom, het my skattie klaar gaan lê, en sy het die enkelbed voor die venster gekies wat by die voetenent van my dubbelbed gestaan het. Met dié dat ek inkruip en die lig afskakel, gooi sy die laken van haar af en maak die gordyne oop dat die maan net deur die kantgordyn op haar skyn. Wat ek sien, tref my soos ‘n grootkaliber-geweerskoot tussen die oë. Tot vandag is daai prentjie in my geheue ingegraveer en kan ek dit nog steeds uit my geestesoog opdiep. Sy het die vermoë gehad om die sexyste nagpakkies denkbaar in die winkels uit te snuffel. Daar lê sy toe in ‘n heeltemal deurskynende kort nagrokkie met ‘n bypassende bikinibroekie aan. Ongelooflik mooi en sexy en uitlokkend. Na al die seks die dag het ek gedink ‘n man kan nie meer nie, maar daar het ek die grootste fout van my lewe begaan. Die heerlikheid het toe eers begin.

Ek het dadelik saggies na haar bed beweeg en met die bymekaarkomslag het die kobra begin pik. Ek kon nie anders as om haar die hele nag te naai nie. Die volgende oggend het ons twee ons lelik misreken met die tyd, omdat ons albei uitgeput was van al die seks. Met dié dat ons toe wakker word, het sy in die oggendure by my kom inkruip om bietjie lekker te lê. Ons kon weer nie mekaar uitlos nie, en met dié dat ek op haar gaan lê en my halferekte voël in haar opgeswelde poesie inforseer, kom haar ma met twee koppies koffie die kamer in. Gelukkig het my meisie haar broekie net bietjie opsy getrek en my piel ook by die gulp uitgehaal. Ek gly toe net stadig van haar af met ‘n baie seer voël wat in ’n rekordtyd slap geword het en net ‘n blink strepie teen haar mooi bobeen maak. Haar ma het tot vandag niks oor die geleentheid gesê nie, maar ek dink sy het ons mooi uitgevang daai oggend.





LitNet: 16 Mei 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.