Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Swingers

Lisa

My naam is Lisa en ek is 'n 35-jarige gefrustreerde vrou. Ek lê op my bed langs ou Harry (my man), wat alreeds in tweede rat snork. Ons sekslewe is pateties - ons het feitlik geen seks nie. Ek glo nie hy kry eers meer 'n pishoring nie.

Ek vryf met my hand oor my harige heuwel en twee van my vingers glip in my spleet in. My selfoon lui en ek antwoord vinnig. Dit is my vriendin Jo-Anne. Ek vertel haar van my probleem. Sy lag en vertel van 'n klub in die stad en dat mans hul vrouens daarheen vat wat swingerseks wil geniet. Op die ingewing van die oomblik vra ek haar of sy nie saam met my wil gaan nie. Jo-Anne sê ek moet haar vyftien minute kans gee en haar dan moet kom oplaai.

Ou Harry draai om en snork verder.

Ek trek vinnig 'n swart miniromp en 'n bypassende kort baadjie aan. My hoëhaksandale dra ek in my hand tot by die motor, waar ek dit aantrek. Opgewondenheid spoel oor my hele lyf. Ek vryf oor my heuwel om seker te maak dat ek wel nie 'n pantie aangetrek het nie. Die aandwind waai koel oor my kaal boude en dosie.

Ek flits my motor se ligte toe ek by Jo-Anne se huis stop en sy kom dadelik uitgestap, ook met haar hoëhaksandale in haar hand. Sy het 'n lang, swart jas aan. Toe sy inklim, knoop sy die jas oop - al wat sy onder haar jas aan het, is 'n sexy swart bra en g-string.

"Lyk dit okay?" vra Jo-Anne.

"Dit lyk baie sexy," antwoord ek haar.

Sy beduie my hoe om te ry tot by die klub.

Daar staan alreeds 'n paar motors geparkeer toe ons daar stop. Ons stap na die agterkant van die klub waar die deur is. Daar word ons die trappe opgehelp deur twee mans. In die flou lig van die vertrek sien ek 'n paar kaal mans staan by 'n vrou wat op 'n hoop komberse lê. Twee goedgeboude ouens is besig om met haar seks te hê - een in haar dosie en een in haar anus. Die ander mans staan en kyk en sommige van hulle is besig om hul draad te trek - hulle kom op haar borste, gesig en lyf. Te oordeel aan haar steungeluide moet sy dit baie geniet. Die hele vertrek ruik na seks en wellus.

Jo-Anne trek haar jas uit en hang dit aan 'n haak teen die muur. Die manne fluit vir dit wat hulle sien en 'n paar staan nader. Sy gaan sit op haar knieë en neem die lang ou se penis in haar mond. Sy lek en suig sy voël soos 'n roomys. Dan staan die ander mans ook nader en sy neem hul voëls om die beurt in haar mond.

My eie sappe begin om teen my bene af te loop. Dan voel ek 'n paar hande wat my van agter om my lyf vat. Ek vries 'n oomblik toe ek sy hande oor my kaal boude voel. Sy een hand druk my borste, en twee van sy ander hand se vingers druk hy in my nat spleet. Ek leun agtertoe en druk my boude teen sy stywe voël vas. Terwyl ek my bene bietjie wyer oopmaak, lig hy my romp op en druk sy stywe voël van agter in my spleet. Met 'n harde vinnige steek druk hy homself weg in my. Ek voel ek kan bars van lekkerkry. Hy stoot nou vinnig en ek kan voel hy gaan gou kom. Een harde laaste stoot en hy spuit sy saad diep binne-in my dosie.

Ek kyk na Jo-Anne en sien sy is besig om die ander vrou te soen terwyl sy van agter gestoot word. Die ander ou wat ons gestaan en dophou het, vat my hand en trek my nader. Hy druk my op my skouers af en ek neem sy voël gretig in my mond. Hy hou my kop vas met albei hande terwyl hy my in my mond naai. Terwyl ek sy dik voël suig, voel ek hoe die sappe uit my dosie tap. Hy trek my baadjie uit en trek sy voël vinnig uit my mond uit. Hy begin vinnig draad te trek en skiet sy kom oor my gesig en borste. Jo-Anne weet ek hou nie van die smaak van kom nie, daarom kom sy nader en begin om dit van my gesig en borste af te lek.

Nadat sy my skoon gelek het, trek sy haar jas aan en ons verlaat die klub. Op pad huis toe besef ons dat nie een van ons gekom het nie.

Jo-Anne sê: "Lisa, ek hoop nie die polisie stop ons nou nie, want daar sit nog komsap op jou hare." Ons het dit egter so geniet dat ons besluit dat ons weer die klub sal besoek.

Terug by Jo-Anne se huis word ek ingenooi. In die voorportaal van haar huis knoop sy haar jas oop en slaan haar arms om my. Haar warm lyf druk teen myne en ek sien in haar oë dieselfde lus wat ook nog in my brand. Ons soen mekaar en begin om mekaar te vinger. Ons gaan lê op die mat in die 69-posisie - ek onder en sy bo. My tong druk ek diep in haar dosie in en suig haar klit. Ek naai haar met my tong en met my hande streel ek haar boude. Jo-Anne doen dieselfde met my dosie. Minute later kom ons saam. Ek druk haar nat dosie vas teen my gesig en mond. Haar sappe stroom op my gesig en mond en ek drink al haar smaaklike sappe op.

By die huis klim ek terug in die bed na 'n opwindende aand uit. Ou Harry snork nou in vierde rat. Ek vryf oor my nog nat heuwel en besluit om dit skoon te skeer voor volgende keer. Jo-Anne moes kort-kort haartjies uitspoeg toe ons mekaar geëet het.



LitNet: 22 November 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.