Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

‘n Skrywersprokie

Man

‘n Paar maande gelede het ek ‘n kort skryfkursus bygewoon. Die klasse is saans na werk aangebied en die lektor het ons touwys gemaak in die skryf van kort stories en verhale.

Gedurende die derde week van ons kursus het die lektor ons ‘n opdrag gegee om ‘n kort storie te skryf en ons moes dit dan die volgende week in die klas voorlees.

Een van my klasmaats was ‘n vrou in haar vroeë dertigs. Ons het goed oor die weg met mekaar gekom en het gewoonlik gedurende en na die klasse gedagtes met mekaar uitgeruil oor die kursus. Ons het ook somtyds meningsverskille met die lektor en van die ander kursusgangers gehad.

Sy was baie senuagtig oor die feit dat sy haar storie moes lees voor die klas. Ons het toe besluit dat ek een aand na werk na haar huis toe sal gaan om haar te motiveer en te help met haar voorbereiding van haar storie.

‘n Paar aande later het ek direk na werk na haar huis gegaan. Ek was verbaas om te sien dat ‘n beeldskone vrou soos sy alleen bly. Ons het nooit voorheen oor haar privaat lewe gepraat nie. Sy het my ‘n glas rooi wyn aangebied terwyl ons na haar sitkamer toe stap. Op ‘n skryftafeltjie in die hoek van die vertrek het al haar manuskripte gelê.

Die vuur in die kaggel het geknetter soos dit brand. Dit was ‘n koue wintersmiddag en ons het naby die kaggel gaan sit. Ek het my skryfwerk uit my tas gehaal en sy het voorgestel dat ons eerste myne lees. Ek het dit gelees en ons het dit bespreek en hier en daar ‘n paar veranderinge aangebring. Ek kon egter sien sy was baie senuagtig en het die heeltyd met haar hande gevroetel. Sy het my skryfpoging geprys en ek het baie gevlei gevoel.

Sy het my nog ‘n glas wyn aangebied terwyl ons die ander studente bespreek wat saam met ons klas loop. Later was dit haar beurt om haar storie aan my voor te lees.

Sy het bloedrooi gebloos toe sy haar skryfwerk optel om te lees. Sy het keel skoongemaak en toe saggies begin lees. Sy het op ‘n stoel oorkant my gesit en ek moes vorentoe leun om mooi te kan hoor wat sy lees. Haar kort storie het my werklik verbaas en geskok.

Haar storie het gegaan oor ‘n vrou wat ‘n skrywer is en ‘n ouer man wat ook ‘n skrywer is wat sy na haar huis nooi om haar met ‘n skryfstuk te help. Sy het egter ‘n geheime seksfantasie gehad: haar vriend moes haar op haar boude slaan en dan met haar seks hê. In haar storie is dit haar wens sy dat sy so behandel moet word deur haar vriend, maar sy is te skaam of bang om hom te vra of te beveel. Toe sy by die gedeelte van haar storie kom wat die seks beskryf, het ek agtergekom dat sy al hoe sagter en moeiliker praat soos wat haar keel droog word.

Ek het naby haar gesit en haar begeertes was baie duidelik vir my. Ek het my hande op haar bene geplaas en hulle onder haar romp in beweeg. Haar stem het nog sagter geword toe sy die hoogtepunt van haar fantasie lees.

Sy het terug geleun in haar stoel en voortgelees in ‘n sagte maar meer hoorbare stem. Sy het haar heupe opgebeur terwyl ek haar bene en boude streel en masseer. In haar storie het sy duidelike instruksies gegee oor hoe sy behandel wil word en ek het my voorgeneem om haar nie teleur te stel nie.

Ek het haar bene en boude masseer en toe haar bene van mekaar af gedruk. Ek het haar g-string eenkant toe getrek en haar dosie begin eet totdat sy kraai van plesier. Sy het al haar klere uitgetrek en kaal voor die kaggelvuur gaan kniel. Ek het haar op haar kaal boude geklap totdat dit rooi was en elke keer wat ‘n hou val, het sy gegil van plesier en pyn. Toe soen en streel ek haar rooigeklapte boude. Sy beveel my om met haar seks te hê, maar dan neem sy eerder my voël in haar mond. Ek naai haar in haar mond totdat ek ‘n paar keer kom. Sy sluk my komsap gulsig op en hou my voël in haar mond totdat dit ontspan.

Ek ken nou die res van haar storie, dus klap ek weer haar boude totdat dit rooiwarm is. Terwyl ek haar slaan, vinger sy haarself totdat sy kom met ‘n bewing van haar liggaam. Terwyl ons nou die hoogtepunt van haar storie nader, druk ek my voël stadig in haar warm, nat dosie om dit lekker nat en glad te maak.

“Verkeerde gat, ou maat!” gil sy.

Vinnig trek ek my voël uit haar dosie en druk die punt van my voël baie stadig in haar anus. Sy leun terug en met een beweging druk sy my voël in haar anus in. Terwyl ek haar borste vashou, naai ek haar in haar anus soos wat sy beskryf het in haar storie – vinnige anusseks. Ek kan my nie langer inhou nie en kom weer in haar anus. Sy ruk en bewe toe sy ook weer kom en dit voel of sy my voël vir ewig in haar anus gaan vasvang soos haar spiere saamtrek.

Later het ons saam uitgeput voor die warm kaggelvuur gaan lê.

“Sal jy omgee as ek my storie weer lees?” vra sy later nadat ons ‘n rukkie gerus het.




LitNet: 19 Julie 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.