Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po๋sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die oproep

Ran้ Oelofse

0860 281 6969.

Die foon lui … een keer … twee keer.

"Hallo, my naam is Monique. Hoe kan ek jou wildste drome laat waar word?"

            "Vertel my wat jy doen as jy jouself vinger, van die oomblik dat jy jou broek los maak, dwarsdeur - in stappe - ek will alles weet."

"Ek speel eers liggies bo-oor my panty met my vingers ... vryf net liggies ... oor die hele bult."

            "En hoe voel dit, voel dit warm?"

"Nie dadelik nie ... ek vat aan myself, ek beweeg een hand op na my boobs. Ek hou daarvan om te voel hoe my nippels hard word onder my vingers."

            "Dit klink ongelooflik. Wat doen jy dan?"

"Ek beweeg my heupe om teen my vingers … dat my heupe die pressure teen my vingers veroorsaak en nie my vingers nie. Ek hou dit net op die bult vir nou ... en met my middelvinger se punt raak raak ek saggies aan my klit."

            "Gebruik jy jou binnebene of jou heupe?"

"Ek gebruik my heupe. Ek trek my broekie uit, en met my een hand trek ek my lippies uitmekaar ... ver en oop … dat ek die koue lug daarop kan voel. Met my ander hand speel ek net net binne die opening …"

            "Uhghhh, moenie ophou nie, ek wil nog hoor."

"Ek druk stadig net die punt van my middelvinger in ... dan los ek my lippe met die ander hand en voel hoe die lippies om my vinger toevou. Ek gebruik dan die vry hand om met my klit te speel. Dan werk ek my klit hard … met die punt van my vinger ... of met die palm van my hand; my vinger beweeg en ek gaan dan diep in … tot ek so diep is dat ek nie verder kan gaan nie."

            "Gebruik jy net een vinger?"

"Vir nou ja ... ek haal hom dan weer uit … en met my nat vinger trek ek dit oor my klit. Dan begin ek hom weer terugwerk ... di้ keer met meer ritme ... in en uit .. en dan weer in … Dan wikkel ek hom rond ... hou daarvan om hom sideways te trek ... en dan weer diep in te druk … Ek doen dit vir 'n ruk, diep in en uit, en dan join die ringvinger … ek druk hom saam met die middelvinger in. En dan as hulle al twee net so by die opening is, dan trek ek hulle van mekaar af weg. Dit voel ongelooflik …"

            "O my fok, ek dit wil sien."

"Ek konsentreer nou op my klit ... beweeg my knuckles oor dit - my hand is gebal in 'n vuis - elke knuckle wat oor dit beweeg gee dit 'n ander sensasie. Ek hou daarvan om my klit te trek ... my vingers is nie meer in my nie, ek konsentreer nou net op my klit. Ek trek hard daaraan … tot ek die balletjie in my vingers voel kliphard word ... dan los ek hom en begin dit hard te werk met my vingerpunt ... hard en harder en harder tot ek die sensasie in my tone kan voel begin opgeweeg in my lyf."

            "Is jy naby om te kom?"

"Ek is nou baie naby. My bene is nou al wyd gesper op die bed ... my rug is krom. Ughhh … Ek wil so graag skree … Ek werk nog steeds my klit hard, maar nou net met my een vingerpunt, om soveel pressure moontlik te kan plaas op die knoppie. Met my ander hand beweeg ek terug na my opening, en druk die drie middelste vingers weer net in die opening... Ek wag vir die oomblik wat ek voel ek gaan kom … Ugghh … ek voel dit … Aghh … ek kom!! … Ek druk nou drie vingers baie vinnig en diep in my in, beweeg my heupe op en af … op ... en dan naai ek myself hard met my vingers, in en uit … O hel … ek is so nat … Ek kan voel my orgamse deur my hele lyf vloei …"

            "Fokkit, ek kom ook, ek kom saam met jou … UGHHHH … UGHHH …"

"Dan, as ek klaar is, druk ek my vinger in my mond en ek proe myself; ek hou van die reuk, en die smaak van seks is vir my wonderlik. Dan vryf ek nog eenmaal oor my harde nippels … Ek vat nog een keer aan my klit. Ek vryf my nat lippies - saggies … En as ek klaar is, rus en my hand op my bult, tot my klit ophou klop … Het jy dit geniet?"

            "O ja … ek sit met my vo๋l in my hand, hy is so hard en groot … Ek wil h๊ jy moet die kom wat uit hom uitloop, oplek … Vertel my hoe jy dit aflek …"

"Ek sal dit op die punt van my tong laat drup, en dit stadig in my keel laat afloop, en dit soos heuning sluk."

            "O God … dankie … dankie … Ek moet gaan … O hel, jammer, ek het nie bedoel om dit aan jou te doen nie."

KLIK.



LitNet: 02 September 2004

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op S๊Net, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en po๋sie na Jaco Botha by hystories.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspie๋l nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.