Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

My fantasie

Man

Ons het so pas klaar gestort. Jy ruik na 'n sagte parfuum en ek ruik na stort-gel. Jy is lank en slank en het donker blonde hare en jou vol borste word afgerond met stywe pienk tepeltjies. Jy sê niks oor my nie, maar ek kan sien dat dit wat jy sien, jy mee tevrede is. Ons beweeg nader aan mekaar en omhels mekaar. Ek soen jou en jy antwoord deur met jou tong in my mond te vleg. Jy druk jou stywe borste teen my lyf vas en my penis antwoord deur regop te spring teen jou heuwel. Ons beweeg na die bed en ek lê jou daarop neer. Ons het mekaar vroeër die dag die eerste keer ontmoet. Ons het oor die internet ontmoet en foto's uitgeruil. Later het ons telefonies met mekaar gesels en besluit dat ons mekaar moet sien. Ek het 'n kamer in 'n hotel vir ons bespreek en vir jou gewag waar ons afgespreek het om mekaar te ontmoet. Ek het jou dadelik herken aan jou foto. My lyf het lam en bewerig geword van die opwinding wat oor my gespoel het toe ek jou sien. Ons het eers senuagtig met mekaar gesels. Jy is getroud en baie jonger as ek en dit is jou eerste keer dat jy iemand anders ontmoet. Ek is ook getroud en was nog nooit ontrou aan my vrou nie. Ons het iets bestel om te eet by die hotel se steakhouse. Met verloop van tyd het ons meer ontspan en mekaar se geselskap geniet. Nadat ons koffie gedrink het, betaal ek die kelner en ons stap so ongesiens moontlik na die kamer wat ek vir ons bespreek het. Jy lê nou op jou rug op die bed en jou borste is effens plat gedruk, maar jou pienk tepels staan penregop. Ek sal baie graag nou my kop tussen jou borste wil begrawe en my voël diep in jou dosie wil indruk. Ek weerhou my egter daarvan om dit te doen. Ek sou waarskynlik toe ek jonger was dit dadelik gedoen het, maar dit sal selfsugtig van my wees om dit nou aan jou te doen. Ek gaan lê langs jou op die bed en sit my een hand op jou bors en draai en trek jou tepel totdat dit kliphard is. Ek begrawe my kop tussen jou borste en ruik jou sagte parfuum aan jou lyf. My hand beweeg stadig na jou sagte, krullerigehaar-heuwel. Jou eerste reaksie wat ek waarneem is toe jy jou bene van mekaar af beweeg. My vingers streel oor jou heuwel en oor die haartjies tussen jou bene. Nou maak jy jou bene nog wyer oop sodat ek jou buitelippe kan masseer. Ek glip twee en dan drie vingers in jou nat dosie in. Dit is egter te klein om 'n vierde vinger in te sit sonder om jou seer te maak. Ons soen mekaar terwyl my vingers in en uit en om en om in jou dosie beweeg terwyl my duim oor jou sagte, geswelde klit streel. Ons gaan lê in die 69-posisie, ek bo. My gesig is tussen jou oopgesperde bene en my tong druk ek in jou nat, wollerige dosie. Ek proe jou souterige sappe en ruik die reuk van jou dosie op. Jy suig en lek my penis en jy het ook al albei my balle in jou mond gehad. Dit voel of ek enige oomblik gaan kom. Dan kom jy twee keer vinnig met rukbewegings van jou lyf en ek spuit ook my saad binne-in jou mond in toe ek kom. Ek gaan lê op my rug en jy kom sit met jou dosie op my gesig. Jy begrawe my gesig in jou dosie en ek sukkel om asem te haal. Ek suig jou klit terwyl jy my voël se voorvel ver aftrek. Skielik spring jy op en neem besit van my voël. My stywe voël druk ek diep binne-in jou dosie in. Jy ry my met oorgawe totdat ons liggame saam ontplof. Ons bly in dié posisie totdat my voël heeltemal ontspan het en uit jou dosie uitgegly het. Terwyl jy van my afklim, sien ek hoe my saad uit jou dosie tap. Jy lek my skoon en soen my sodat ek ons sappe kan proe. Nadat ons saam gestort het en alle bewyse van ons ontmoeting verwyder het, vertrek ons elkeen na ons onderskeie bestemmings - ek na die noordelike deel van die stad en jy na die suidelike deel. Ek wonder … sal ons mekaar ooit weer ontmoet?



LitNet: 20 Desember 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.