Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Moira

Man

Ek is getroud met ‘n twee-en-dertigjarige vrou wat baie sexy is. Ons het baie gereeld seks en is ook lief om te eksperimenteer, maar daar was geen begeerte tussen ons om met ander persone seks te hê nie – of so het ek gedink.

My vrou se suster, Moira, het by ons gekuier terwyl haar man na Duitsland toe was op ‘n sake reis. My vrou en Moira is baie dieselfde gebou, lekker mediumgrootte borste, lang blonde hare, blou oë en ‘n baie ferm boude met lang bene. Moira is ‘n paar jaar jonger as my vrou, Mercia.

Een middag toe ek by die huis kom, was alles doodstil in die huis. Ek het aangeneem dat Moira die kinders iewers heen gevat het sodat ek en my vrou ‘n rukkie alleen tyd saam kan spandeer. Aangesien ek wou pie, het ek my broek se ritssluiter oopgemaak en my voël uitgehaal toe ek die badkamer instap.

Mercia het vorentoe geleun oor die rand van die bad en haar boude het baie aanloklik vertoon toe ek die badkamer binnestap. Sy het ‘n kort miniromp aangehad en haar pantie het styf om haar lippies gespan. Haar spleet was duidelik sigbaar deur haar pantie.

“Pragtig soos altyd, daai boudjies van jou,” sê ek vir haar. Sy antwoord nie.

Ek trek my voël deur die kloof van haar boude tot teen haar dosie. Terwyl ek haar pantie effens eenkant toe trek om toegang tot haar dosie te kry, maak sy haar bene wyer oop.

Ek naai haar vir ‘n rukkie terwyl ek haar aan haar borste vashou. Iets voel egter nie reg nie. Mercia is vandag baie lewendiger as gewoonlik. Sy stoot met mening terug en maak harde plesiergeluide. Ek naai haar verder, maar verslap die pas terwyl die onsekerheid in my toeneem.

“Moenie stop nie, jou bliksem, ek het al vir ‘n maand lank nooit seks gehad terwyl Pieter in Duitsland is nie!” skreeu Moira.

Ek skrik amper my horing weg toe ek hoor dit is Moira en nie Mercia nie. Sy sien dat ek panic en belowe om nie vir Mercia te sê nie en begin dadelik om my voël en balle te streel. Sy gaan sit op haar knieë en neem my voël in haar mond. Toe my voël weer lekker styf is, staan sy op en staan met haar een voet op die bad se rand en gee vir my die mooiste sig van haar dosie met gapende nat lippe en ‘n klittie wat uitbeur tussen haar lippe. Haar haartjies is netjies kort geknip op haar heuwel en om haar lippies, en nat van haar sappe.

Sy begin om met haar vingers in haar dosie te speel – iets wat my vrou nog nooit voor my gedoen het nie. Sy druk twee en dan drie van haar vingers tot diep binne in haar dosie. Ek begin om vinnig draad te trek, maar sy stop my voordat ek verder gaan.

“Jy het iets begin wat jy nou eers moet klaar maak. Druk jou voël dadelik terug in my doos en trek hom eers uit wanner ek jou so beveel,” sê Moira.

Ek was ‘n bietjie onseker oor die opdrag, maar het haar dadelik weer begin naai. My voël het behoorlik weggeraak tot teen my balle in haar lekker nat dosie. Na ‘n paar minute beveel Moira: “Trek uit!” My voël tot by my balle was heeltemal nat met haar taai, vroulike komsap toe ek dit uit haar dosie trek. Sy het dadelik my voël in haar mond geneem en afgesuig totdat ek gekom het.

Toe staan sy op en begin my soen. Sy het die mengsel van ons komsappe nog steeds in haar mond gehad en dit toe met my gedeel terwyl ons mekaar met passie gesoen het.

Later die aand toe ek en Mercia in die bed was en sy besig was om my voël en balle te masseer, vra sy: “Het jy dit geniet om my suster te naai?” Ek het dit eers ontken, maar later bevestig dat ons lekker seks gehad het.

Die res van die nag het die drie van ons ‘n fees van seks in ons dubbelbed gehad. Ek het die volgende oggend wakkergeword met drie vingers van elke hand in onderskeidelik Mercia en Moira se dosies!





LitNet: 30 August 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.