Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Een luilekker Sondagmiddag

Puur

Die duvet is warm gebroei met die laatmiddag son wat oor die bed kruip. Die dag is sover perfek, lekker ete gewees en tyd saam met jou man spandeer. Bertus Joubert het kom kuier terwyl hy agter die stoof was.

Hy het net begin kook en daar gestaan in sy kortbroek sonder hemp. Was besig om iets in die pot te laat prut. Die stew moet mooi dopgehou word. Stadig het jy agter hom inbeweeg en jou hand in sy broek geglip. Hy het amper die lepel laat val. Soos jy sy broek uitgetrek het, het sy penis stadig halfmas gehang. Was glad nie gereed hiervoor nie.

Jy beweeg om en sak op jou hurke met jou rug teen die stoof.

Jou nat mond glip oor my penis wat stadig hard word. Jy rol die punt van kant tot kant soos 'n jawbreaker. Omdat ek nog nie heeltemal errect is nie sit jy my hele penis in jou mond en maak 'n diep bass klank met jou stem terwyl jy een harde suig gee.

My knieë knak amper agter die stoof. Stadig gly jou lippe oor my. Jy kan die hitte van my op jou tong voel. Jy kan elke kontoer voel omdat ek besny is.

Die klein voutjies om die kop.

Jy haal my uit jou mond en streel met jou hande van bo tot onder. Saggies sak jy my eiers in jou mond en speel met jou tong oor dit. Daar is geen hare nie en dit voel asof jy velvet op jou tong het. Jy trek terug en blaas sodat dit koud word. Daarna streel jy met die punt van jou tong oor die dun vel van my eiers. Ek kreun van plesier.

Jou tong beweeg teen my penis se skag op tot bo en met mening vat jy my in jou mond. Ek kreun van plesier. Terwyl jy met mening suig masseer jy my eiers in jou een hand. Jy kan aan die aksie van my lyf voel dat ek naby is.

My heupe begin liggies te skud en jy kan voel hoe my eiers optrek na my lyf, reg op die groot skoot. Meet eens skiet daar warm vloeistof in jou mond. Jy hou aan suig en dit hou aan met kom. Jy sluk om plek te maak vir die laastes. Ek sit my hand agter jou kop en beweeg stadig in en uit op my eie tyd om die laaste van die gevoel te saviour.

Ek trek uit jou mond en buk af en soen jou bitter mond. My tong speel tussen jou tong en wat van my in jou mond is.

Jy kom van jou hurke op en ek neem jou in my arms en druk jou vas teen my.

My penis smeer teen jou been en dit laat jou giggel. Ek gee jou een laaste passievolle soen waarna ek aanhou kook.

Tussen slaap en luiheid drentel dit in jou kop rond terwyl jy op jou sy lê onder die duvet. Die perfekte gedagtes om mee aan die slaap te raak.

Jy voel 'n hand saggies oor jou sy beweeg en jou magie vryf. Soos 'n kat maak jy jou rug hol om jou magie te expose. Soos jy jou kaal lyf hol maak druk jou ronde boudjies teen my vas. Jy kan die hitte tussen my bene al voel. Ek trek jou nader en bring my mond langs jou oor.

"Moenie jou oë oopmaak nie" en ek soen jou saggies net agter jou oor. My hand beweeg rond oor jou maag maar net met my vingerpunte. Dit beweeg op na die kontoere van jou sagte borste. Ek streel met my een toon op en af teen jou kuit.

My vingers volg die kontoere van jou borste. En bring my twee vingers op na jou mond. Jy sit dit in jou mond en lek my vingers nat. Ek haal my vingers uit en speel met my nat vingers om jou een nipple. Ek vryf net met die nattigheid. Dan volg 'n knyp, liggies en teer. Jy gee' giggelde kreun van plesier.

Jy kan al my ereksie tussen jou boude voel. Ek beweeg stadig tussen jou boude. Die vel teen vel kontak laat dit voel of my ereksie gloei. Jy gooi jou kop om my te soen maar ek trek terug.

Jy moet jou oë toe hou. Jou lippe beweeg effe van mekaar soos die lus vir soen jou oorval. Jy gee liggies 'n presierlike sug van frustrasie. Stadig beweeg my vingers weg van jou nipple teen jou maag af.

Ek trek my een vinger liggies in sirkels teen jou binnebeen. Jy stoot jou heupe vorentoe om dalk my vingers te voel waar jy dit wil hê. My vingers bly op jou bobeen. Soos my vingers streel van die en been na die ander raak ek liggies tussen jou bene.

Ek kan jou hitte voel uitstraal. Ek maak my hand oop en druk oor jou vagina en jou binne bene en trek terug. Hard druk ek van agter my warm ereksie teen jou. Liggies byt ek in jou skouer in.

My lippe raak liggies aan jou oor terwyl ek woorde in jou oor fluister. Met elke sin veg jy meer om om te draai. Jy wil net omdraai en my soen en met jou lyf sê wat my woorde sê. Ek druk jou stywer teen my vas sodat jy nie kan omdraai nie.

My hand skuif tussen jou bene in. Jy lig jou een been liggies om plek vir my te maak. My vingers gly oor jou. Ek hou jou clitoris tussen twee van my vingers vas en knyp liggies hulle teenmekaar. My hand gly vorentoe en twee van my vingers gaan binne jou. Die vingers wat buite bly streel oor jou lippe soos die ander in en uit jou beweeg.

Ek bring my vingers op na jou mond sodat jy jouself kan proe. Honger lek jy aan my vingers.

Ek trek my heupe terug en vra jou om my in jou te sit. Jou hand vou saggies om my penis. Ek bring my heupe nader. Stadig beweeg jy net eers die punt tussen jou lippe om my nat te maak. Soos mense wat mekaar al lank ken weet ek presies wanneer ek finaal moet vorentoe beweeg. Ek voel jou warmte om my vou soos ek in jou ingaan. Saam sug ons van plesier.

Ek gaan nie heeltemal in jou nie. Net een derde en dan trek ek terug vir 'n paar keer. Dan gaan ek bietjie dieper elke keer totdat my hele penis met jou gesmeer is, ek wil jou nie seermaak met 'n droë penis nie.

Meer en meer beweeg ek in jou. Dan, stadig, maar soveel ek kan beweeg ek ten volle binne jou. Met my hand op jou maag voel ek die energie binne jou opbou. Jy wil my binne jou hê. Jy wil my binne jou geniet. Jy wil een wees met my, vir nou, vir altyd.

My hand streel oor jou nipples terwyl ek binne jou beweeg. Jou satyn sagte nipples druk hard teen my palms. Ek beweeg stadig binne jou. Saggies soen ek nou en dan op jou rug. Dalk 'n nibble hier en daar, maar dit word dadelik gevolg deur 'n helende soentjie. Die soene op jou rug voel soos 'n vlinder wat op jou kom sit. Liggies maar wel daar.

Jy gooi jou hele arm na agter en kry my een boud in jou hand. Honger trek jy my dieper in jou in. Jy gee die ritme van jou plesier aan. Ons klanke word harder en meer gejaagd.

'n Frons vorm oor jou wenkbroue. Jou liggaam beweeg meer en meer in reflekse as bewegings. Jy trek harder en harder aan my. Ek kan voel hoe jou vagina begin styf maak om my. Daar trek 'n stilte oor jou maar jou lyf skree van plesier.

Ek beweeg stadiger om jou sensitiwiteit te akkommodeer. Met 'n sagte stem vra jy dat ek in jou moet kom. Jou vagina trek stywer om my penis. Ek hou aan met my ritme. Ek trek my eiers in sodat ek vinniger kan kom. Ek beweeg vinniger en vinniger. Jy behou van jou orgasme se energie en ondervind 'n ligte herlewing van dit.

My hand maak toe om jou bors. Ek byt in jou skouer in. Jy kan voel hoe ek in jou leegmaak. My heupe bewe van die plesier wat uit my kom.

Vir 'n rukkie lê ons in daardie posisie terwyl my hand oor jou lyf streel.

Stadig draai jy om en rol my op my rug. Jy klim bo op my en sit weer my semi erect penis in jou. Jy leun vorentoe en begin my liggies te soen. Jy hand streel oor my oë om te sê ek moet hulle toe maak. Jou lippe trek terug en soen my oor my hele gesig. Dan later liggies op elke ooglid.

Vir oulaas krul in jou tong in my mond voor jy terug trek en die mooiste woorde vir my beloof. Jy lê vorentoe met jou kop op my skouer. Met die Sondag son wat wegsak raak ons in mekaar se arms aan die slaap.



LitNet: 09 Mei 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.