Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Nege limericke en een kwatryn

Fred

'n Frisse jong boer genaamd Daan
Had 'n yslike knak in sy kraan.
         Hy buig dit toe om
         En pleks van te kom
Het hy met 'n knal gegaan.


'n Fraai jong nooi, fyn en blond
Se buik raak al meer gerond.
         Haar moeder sê: "Mens,
         Daar's meer in jou pens
As wat jy ingeneem het per mond."


'n Skatryk jong kêrel Schoonnees
Was erg lief vir mode gewees.
         Hy't gepronk soos 'n pou
         In broeke so nou
Dat jy sy gedagtes kon lees.


Amateurskilder Du Toit
Skilder 'n naakte jong noit.
         Haar gestrekte posisie
         Suggereer koïsie
En gou het hy haar in sy koit.


Mary Quant ontwerp mos die mini
En 'n Italiaan skep die bikini.
          'n Kêrel van faam
         Cannetti's die naam
En die van is natuurlik Pusini.


'n Veteraan van Wêreldoorlog Twee
Isak Beyers van Kompanjie C
         Is duskant Benghazi
         Gewond deur 'n Nazi
En nou is sy naam net I.B.


Van Arnhem kom die stugge nooi Miep.
Sy verberg haar emosies heel diep.
         Selfs met 'n orgasme
         Gee sy 'n flou spasme
En 'n skaars hoorbare piep.


'n Bronstige tert van Transvaal
Soek seks per nag sewe maal.
         Die gelukkige ou
         Wat met haar gaan trou
Se kans op oorlewing's maar skraal.


'n Belowende jong bas van Havana
Gly een dag op 'n banana.
         Sy pyn was akuut
         En hy maak sy debuut
As 'n koloratuur-soprana.


Jong juffrou Henn
Het 'n puisie op haar ken.
Maar jong juffrou Snoek
Dié moet veel verder soek.




LitNet: 01 November 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.