Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

limericke

draadkar

limerick i

daar is 'n mooi meisie in boksburg
wat jou tril met haar poesie kan doodwurg
met haar pienk binnespiere
kan sy jou besig hou vir ure
en jou eiers leegmelk van hul manmurg


*

limerick ii

toe san eers haar poesie ontdek
wou sy net met hom speel of sy vrek
en toe haar vinger een slag
in die middel van die nag
inglip was die laken gevlek


*

limerick iii

oom gert het 'n tril soos 'n buffel
waarmee hy tant annie karnuffel
tot sy eendag haar moer pluk
en sy voël in die oond druk
en sê: "ek vat ok net suffel!"


*

limerick iv

klein jannie trek draad op sy bed
met 'n foto van 'n wulpse jong slet
maar net so voor fyndraai
gaan die haan aan die kraai
en bederf al ou jannie se pret


*

limerick v

daar's 'n omie in hotazel
wat sy spykers op een hand kon tel
maar hy maak toe 'n plan
en het so gou as hy kan
'n opblaaspop deur hustler bestel


*

limerick vi

ou cleopatra was blykbaar 'n vrou
wat 'n man op sy tone kon hou
as jy haar nie plesier nie
sê sy: "jy hoort nie hier nie,
jy kan eerder 'n piramide gaan bou!"


*

limerick vii

daar's 'n outjie op litnet, neil kroes
wat blykbaar dink roodt is 'n poes
as dan van hom verskil
ruk hy wild aan sy tril
en tot hy beter voel gaan dit glo woes




LitNet: 19 Mei 2005

Wil jy reageer op hierdie gedigte? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.