Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Kosmos-tyd

Juan

Kan jy nog onthou toe jy dit vir my vertel het …?

Ons het met my VW Beetle Secunda toe gery om vir 'n ou skool- en universiteitsvriendin te gaan kuier. Haar man het 'n top-pos by die myn beklee. Ons is uitgenooi om vir die naweek daar te kuier. Ons het die mooiste kosmos langs die pad gesien toe jy vir my sê dat jy nog graag tussen die kosmos wil liefde maak …

Ons het 'n dadelik 'n geskikte plekkie gesoek wat beskut was teen toeskouers wat sou sien, maar sonder sukses. Selfs in die beste plekkies sou ons vir almal sigbaar wees. Ons was nog nie gereed daarvoor nie …

Ons het die res van die pad lekker gespot en gesels oor hoe en waar ons dit sou doen, die bye wat ons dalk sou steek, en of ons dit sou waag.

Al die gesels oor jou fantasie het beide van ons opgewerk.

Jy het 'n geel somerrokkie aangehad wat lekker los om jou gesit het. Ek het 'n hardloopbroekie en 'n gholfhemp aangehad. Jy het die gewoonte om elke nou en dan aan my bobeen te vat en my 'n intieme drukkie te gee net om my te herinner dat jy nog langs my sit. Ek is op my beurt lief om met jou borste te speel en oor jou privaat dele te vryf … om ons lus te maak …

Met jou fantasie vars in ons lendene, was ek stokstyf toe jy aan my vat. Jy het jou romp opgeskuif en jou bene wyd oopgemaak sodat ek die nattigheid aan jou broekie kon voel. Die Beetle was gevul deur die reuk van jou nat hitte … Ons het begin speel met mekaar en kort voor lank was ons in Secunda.

Ons het gehoop dat ons vriendin ons nie sou ruik nie en het met ons aankoms versigtig gegroet en ons naweektassie gaan uitpak. Ons was nog steeds opgewerk en ek was verras toe jy jou nat broekie uittrek, dit eenkant toe skop en reg voor my gaan buk met 'n vreemde uitdrukking in jou oë. Ek het my hardloopbroekie vinnig uitgeskop en my harde voëlkop tussen jou geswelde, nat lippe ingedruk. Ons kon nie meer wag nie, ons het net hard en vinnig gestamp om ons vuur so bietjie te blus …

Die res van die naweek het besonder vinnig verby gevlieg. Ons het so tussen die kuier mekaar gevat, gevryf en gestamp soos en wanneer ons kon … jou kosmos-fantasie het 'n vuurtjie aangesteek wat nie maklik geblus sou word nie.

Elke keer as ons verby kosmos ry, weet ons al twee dat die vuurtjie nog in ons binneste brand.

Ons het ons dogters by Oupa en Ouma gaan aflaai vir die skoolvakansie toe ons weer verby die mooiste kosmos ry. Die kosmos was 'n goeie meter of wat hoog en het redelik dig gegroei. Die pad was nie verskriklik besig nie, dus sou nie te veel mense ons sien nie. Die idee word deesdae as 'n berekende risiko gesien wat bydra tot ons verhoogde vlakke van opwerking.

Ek het aan die oorkant van die pad onder 'n boom gaan stilhou, jy het sommer in die kar jou broekie uitgetrek. Ons het die kar gesluit en hand aan hand oor die pad gestap met my reënbaadjie oor die skouer en sowat vyftien meter van die pad af tussen die kosmos gaan staan en om ons gekyk. Die kleure en geur van die kosmos het ons in verwondering gelaat oor die wonder van die natuur.

Ons het op my reënbaadjie gaan sit, jy met jou rug teen my bors. Ek het my arms om jou gevou en styf vasgehou. Ons het weer gesels oor jou fantasie en oor die feit dat ons nou die geleentheid het om jou fantasie uit te leef, al is dit 'n paar jaar later in ons lewens.

Ek het 'n paar knope van jou bloes oopgeknoop, jou borste gevryf en jou stywe tepels tussen my vingers gerol terwyl ek jou in jou nek en op jou mond soen. Jy het die aandag geniet en jou bene effe opgetrek sodat ek toegang tot jou wonder kon kry. Jy was warm en jou sappies het uit jou geswelde lippe gelek. Ek kon jou kom-knoppie voel uitstaan en het haar geterg met my vingers terwyl ek jou nattigheid oor jou lippe vryf, en het kort-kort my vingers afgesuig om jou te proe … Ek was nog altyd mal oor jou smaak …

Jy het op jou rug gaan lê en jou romp opgeskuif sodat jou kortgeknipte wonder aanloklik in die son vir my geblink het. Ek het my broek uitgetrek … jy het die nattigheid aan my voëlkop gesien en dit ingevryf … die sensasie soos jy oor my spleet gevryf het, het sametrekkings in my ballas veroorsaak.

Ek het oor jou gebuk in die 69-posisie, jou heuning opgelek en jou wonder gesoen. Jy het my in jou mond geneem, gesuig, gespeel en bewerk … Ek het met my tong saggies jou kom-knoppie omgestoot en gesuig terwyl my vingers jou senuweebondel probeer vasvat het … Ons het lieflike geluide gemaak soos wat ons mekaar geniet het …

Jy wou my binne-in jou hê, ek wou binne-in jou wees … Ek het omgedraai en jou bene oor my skouers gesit. Jy het jouself eers 'n bietjie gevryf met my stokstywe voël … Ek het ingedruk toe jy my los … dit was so warm en snoesig binne-in jou … Ons het weer gekreun van lekkerte. Ons het met wisselende tempo begin stamp.

Jy wou hê dat ek jou van agter moes vat … Jy het op jou knieë gaan staan en jou rug hol gemaak … jou wonder het soos 'n ryp vy agtertoe gewys … ek het amper gekom net om daarna te kyk, so nat en geswel met jou kanaal effe oop. Ons het weer gekoppel en toe stamp ek vir al wat ek werd is. Jy het skreeugeluidjies gemaak … Ek het op my tande gekners en 'n wonderlike kom-sensasie ervaar … Jy kon voel hoe ek my warm kom in jou spuit … dit het jou laat saamtrek en kom …

Ons het in mekaar se arms gaan lê en mekaar gekoester … gehoor hoe 'n paar deure toeslaan en karre wegtrek …



LitNet: 18 Oktober 2005

  • Klik en lees vorige LêNet-verhale deur Juan

    Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
    Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.