Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Kamma Soetra - Tien Stoute Haiku’s (vir Corné Swart)

Eugenie Wilg

daar’s nog so baie
nuwe dinge wat ek met
jou wil uitprobeer

noudat die geilste
jare in my lyf oopblom;
die stil geheime

diep begeertes dring
hul parmantig aan my op
om jou te ontdek:

ek wil wydsbeen op
jou skoot sit met jou hande
op my kaal heupe

wil dat jy my speels
teen die muur vaspen, my een
been om jou gehaak

of dat jy my voor
‘n hotelvenster, hoog bo
die stad in die nag

sommerso op die
vensterbank vasdruk, my rug
teen die koue glas

ook wil ek warm, soet
sjokolade op jou lyf
uitdrup en aflek

en op ‘n rooibont
piekniekkombers in die son
jou lank liefderyk

omsingel met my
warmte, en koue water
uit my mond laat proe

(en skielik is my
tien verse opgebruik maar
my verbeelding is

nog nie naastenby
uitgeput van kleurvolle,
soet, wilde dade)



LitNet: 23 Augustus 2005

Wil jy reageer op hierdie bydrae? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.