Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

SMS

Jesse

Ek werk laat. Ek vergeet van tyd. Dis al donker as ek jou bel om te verduidelik dat ek oor 'n uur by jou sal wees.

"Wat het jy aan vandag?" wil jy weet.

Ek besluit om te terg en antwoord: "Daardie lang swart romp met so deurskynende Indiese bloesie."

"Hmmmmm," sê jy, "klink heel sexy. Ek stuur gou vir jou 'n SMS."

Ek stap gou badkamer toe om my neus te gaan poeier en op pad terug kantoor toe begin ek solank die ligte in die gang afskakel. Jou SMS is daar en ek maak dit oop. Ek glimlag as dit op die skerm verskyn. Dis 'n foto van jou hand om jou klipharde voël! Ek besluit om jou te volg en knoop my bloes oop, trek my bra weg en neem 'n foto van my vingers wat 'n harde tepel streel.

My selfoon lui amper dadelik.

"Kragtie, vroumens, ek is nou jags. Ek wil daai tepel suig."

Ek sluit my kantoordeur, skakel die ligte af en gaan sit agter my lessenaar.

"Hoe jags is jy?"

"Fokken jags. Ek wil jou op jou lessenaar kom naai."

Ek lag hartlik, want ek voel dieselfde as jy. Die oulike prentjies wat my sekretaresse vir my gemail het van hubare jong mans het my klaar in die mood gesit.

"Hoe klink hierdie prentjie vir jou? Ek skop my ver genoeg van my lessenaar af weg sodat ek my voete op die rand van my lessenaar vasskop, ek sper my bene wyd oop en ek trek my romp op tot by my heupe."

"Amazing! Doen jy dit regtig? Wat doen jy nog?"

"Ja, regtig. My vingers streel oor die materiaal van my broekie. Ek kan die hitte van my jagsheid deur die materiaal voel. My vingers druk-druk my klittie deur die materiaal. Oe, dis lekker."

"Moenie ophou praat nie. Jou stem is sexy en maak my mal! Ek hoor hoe jou asem vinniger raak. Verbeel jou ek staan teen die deur en kyk vir jou."

"Hmmmmmmm. Engel, hoe meer ek my lippies deur die materiaal streel, hoe natter word dit. Ek kan voel hoe my lippies opswel. My hand knoop my bloes los. Ek trek nou my bra weg van my borste af. Ek wens jy kon sien hoe hard my tepels is. Ek lek 'n middelvinger nat en dié trek nou nat sirkels om elke nippel. Ek rol 'n nippel tussen my vingerpunte; ek wens jy kon dit nou suig en sagkens byt. Ek wens jou hande kon elke bors streel en terg en masseer totdat ek in hoendervleis uitslaan."

"Fok tog! Ek kan sien hoe jy afkyk na jou hand wat jou tiete vryf. Ek begeer daardie twee harde nippels in my mond. Ek wil daardie nat kol op jou pantie sien. Ek wil jou deur jou pantie lek, ek wil jou ruik, ek wil jou liggaam inasem."

"Ek skuif my broekie eenkant toe om my vingers in my nat gleuf te druk. My klit is erg opgehewe en baie gevoelig. Ek vryf met my middelvinger oor my klit, af in die sloot om dan my middelvinger diep in my poesie in te druk. Ek trek dit stadig uit. In … uit … in … uit … in … uit. Ek gaan nou my vinger aflek en die reuk van myself inasem."

"Jirre, dit moes my mond gewees het! Dit moes my vingers in jou gewees het. Ek wil jou gevinger het totdat jy kliphard gegil het van jou orgasme! Ek wil my neus in jou nat poesie druk en die nattigheid druppel vir druppel opgelek het! Ek wil jou met my tong naai totdat jy my kop hard teen jou vas druk as jy kom! Ek wil jou eet en lek! Ek wil met my tong jou kittelaar terg totdat jou stem hees geskree is!"

"Ek wens dit ook! My vingers vryf nou hard oor my klit en lippies. Ek vryf hard op my klit, harder nog! Ek voel hoe my poesie nog meer slymerig raak, ek smeer my vog oor my lippe, lieste en bobene! Kan jy hoor hoe my stoel kreun met my heupe wat so heen en weer ruk? "

"Liewe fok! Ek is besig om myself te verniel aan hierdie kant! Jou kreungeluide oor die foon maak my waansinnig jags! Ek hoor hoe jou stoel rondrol en ek weet jy naai jouself! Ek kan jou so sien!"

"My vingers is almal al papnat. Hulle gly by my poesie in en uit. Ek vryf hard oor my klitoris. Ek gaan nou kom. Ek wil jou hoor kom! Ek wil jou hard hoor kreun as jou orgasme deur jou woed!"

"Dis nou! Ek gaan nou kom!"

"AAAAAAAAAHHHHHHH!! Aaaaaahhhhhhhhhhh!"

Ek kan hoor hoe jy ook kreun en steun en stamp.

"Jirre, weet jy hoe sexy is dit om jou oor die foon te hoor kom? Ek is NOU eers horny. Maak dat jy so gou moontlik by hierdie huis kom! Ek wil al daardie komsous van jou aflek. Ek wil daardie pantie van jou lyf afskeur en my harde voël diep in jou indruk."

"Ek is nou-nou daar."

Op pad huis toe hoor ek heeltyd jou stem. Sodra my linkerhand die ratte oorgeskakel het, kom rus dit knus tussen my lieste. My middelvinger terg in my slootjie en ek kreun hardop in die kar. Ek maak my bene so wyd moontlik oop en my vingers glip in my slootjie in. Hmm. Dis nat en taai en warm. Ek vryf oor my klitoris met my duim. Vinniger, stadiger, sirkels, heen en weer. My orgasme is onseremonieel en ek gil hardop in die kar.

Ek stop voor die huis en hardloop voordeur toe. Ek begin reeds in die oprit my bloes losknoop en my skoene uithaak. Jy maak die deur oop met net 'n winterserp om jou nek en trek my ongeduldig die huis binne. "Kom hier. Ek gaan jou nou behoorlik naai."



LitNet: 08 Junie 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.