Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Generasiegaping

Libra

Ons is alleen oor op kantoor so 'n halfuur voor dit tyd is om huis toe te gaan. Almal moes êrens iets dringend gaan doen en wag ons maar net dat dit ook tyd moet word om huis toe te gaan.

Dan bars die dreigende reënwolke oop en die heerlike geur van nat grond dra deur tot in my kantoor. Ek staan op om na die heerlike reën te gaan kyk en kry my sekretaresse, Riëtte, alreeds in die deur staan. Sy staan nie weg nie en ek gaan staan agter haar met my hande op haar skraal en kaal skouertjies, soos ek dikwels net vlugtig doen as sy in my pad staan. Hierdie keer gee sy egter nie pad soos gewoonlik nie. Sy sug saggies en dan leun sy agteroor teen my bors. Haar lang 19-jarige lyfie voel klein teen my middeljarige bors en ek is 'n oomblik uit die veld geslaan.

"Heerlik, nè?" Ek wonder of sy na die reën of haar lyfie verwys en sê maar ja, verwysende na al twee. As sy met haar kop agteroor teen my ken lê, gly ek my een hand om haar maag en die ander bo haar klein borsies oor haar skouers. Haar jongmeisiegeur begin stadig my ou lendene laat ontwaak en ek soen haar saggies op haar kop. Die res van haar lyf vly ook teen my vas en ek sweer sy voel die ontwakende knop wat sag teen haar klein, ferm boudjies druk.

Dan, sonder om enige kontak prys te gee, druk sy agtertoe sodat ek 'n tree teruggee in die voorportaal in. Behendig stoot sy die deur toe en gly die blindings toe. Ek sien dit as my teken en gly my mond af oor haar nek en skouers en dan weer op teen haar nek. Sy draai haar kop effens en my lippe sluit sag oor haar klein mondjie. Haar lippe is net so sag as wat ek onthou van my laaste verjaarsdagpiksoen, maar net met 'n nuwe, voller dimensie as hulle effens oopgaan onder my aanraking. Teen hierdie tyd is my hand reeds oor haar klein borsie en voel ek die klein tepeltjie uitstaan teen die sagte materiaal.

Dan draai sy om in my arms, gooi haar arms om my nek en stoot haar tong ferm tussen my lippe deur. Met beide my hande op haar wye, ferm boudjies trek ek haar teen my vas en sy lig haarself op haar tone sodat die knop net mooi inpas waar haar lang bene bymekaar kom. Die soene, met tonge vurig soekend, raak nou so passievol dat my ore skoon begin sing. Ek lig haar op en sy vou haar bene om my, voordat ek haar dra tot by haar lessenaar.

As ek haar op die lessenaar neersit, het sy my alreeds weer voorgespring met haar hande wat onder my hemp oor my rug streel. Ek besluit om haar een keer voor te spring en gly haar bloesie met een beweging oor haar kop. As ek egter my arms laat sak, het sy reeds weer haar bra losgemaak en val dit op die grond. Sy leun effe agteroor en ek sien die eerste keer die klein tieties waaroor ek so lank wonder. Hulle is maar so groot soos 'n halwe gholfbal, maar die tepeltjies is eintlik uit proporsie groot en bruinpienk van kleur. Hulle is reeds redelik styf as ek een in my mond neem, maar as my tong daaroor gly, word dit hard soos 'n groot rosyntjie.

As ek haar agteroor druk op die lessenaar en my tong oor haar ferm magie gly, maak ek vinnig haar langbroek los. Met goeie tydsberekening lig sy haar boude as ek die broek vinnig oor haar bene en voete trek. Die eina-broekie gly nog vinniger van haar af en sy lê poedelkaal voor my en glad nie skaam nie, want haar bene is sommer dadelik wyd oop. Haar poesie is klein en daar steek reeds 'n pienk knoppie tussen die klein lippies uit.

Ek sak dadelik vooroor en neem haar hele poesie in my mond. Sy snak na haar asem en lig onwillekeurig haar onderlyf van die lessenaar af op. Met my hemp intussen uit, plaas sy haar pragtige voete op my skouers as ek elke lippie eers lek en knibbel voordat ek my tong oor haar klitoris laat gly. Hy is ook klein, maar reeds ferm en sopnat. As my lek- en suigbewegings al hoe meer intens raak, tjank sy soos 'n klein hondjie. Sy word al hoe natter en wyer en elke nou en dan gly ek my tong so diep as moontlik in haar poesie is, met 'n sagte kreungeluid as gevolg. Binne 'n paar minute vou sy haar sagte bobene om my nek en ek eet haar met my tong en lippe totdat die eerste orgasme met 'n sarsie van gilletjies oor haar spoel.

As sy haar bene laat sak, gly sy haar lang vingers oor haar poesie terwyl ek vinnig my broek uittrek. My voël staan reeds penorent vir haar en loer as sy regop kom. As sy met verwondering na hom kyk, besef ek dat ek saggies met haar sal moet werk, want hoewel ek nie besonder goed bedeel is nie, is sy bleddie klein, ten spyte van haar lengte. Dan gly sy af van die lessenaar en kom staan op haar knieë voor my. Haar lang vingers gly eers 'n paar keer oor my voël se kop en dan gly sy saggies met haar tong al om hom. Na 'n paar keer se terg neem sy hom net effens in haar mond. Sy het nogal probleme om haar mond groot genoeg oop te kry, maar as sy uiteindelik die kop in het, begin sy half onbeholpe, maar tog met oorgawe te suig, terwyl haar hande op en af oor die skag gly.

Na 'n rukkie is dit duidelik dat sy effens beheer verloor en gly my voël stadig maar seker al dieper in haar mond in. Dan is hy halfpad in en besef ek dis die diepste wat hy kan ingaan. As sy haar kop vorentoe en agtertoe oor my beweeg, verstom ek my daaraan dat my voël soos 'n enorme ledemaat in die pragtige klein gesiggie, wat ek elke dag so bewonder, ingly. Dan voel ek hoe my orgasme opbou en ek stoot haar saggies van my weg. Sy wil hom weer 'n slag in haar mond neem, maar ek trek haar op en my mond sluit oor haar sagte lippe. Dis weer vir my ongelooflik hoe heerlik sag en vol 'n vrou se lippe is nadat sy 'n ruk in die mond genaai is en my voël groei sommer nog 'n graad.

As ek haar agteroor wil druk op die vloer, sê sy net: "Nee, ek wil", en stoot my agteroor. Haar klein lyfie lyk skoon verdwerg as sy oor my kniel. Haar tieties is so klein, selfs in 'n hangposisie, en ek is dadelik bekommerd dat sy my nie sal kan vat nie. As haar poesie afgesak het tot by my voël, vat sy hom vas en stoot net die punt tot teen die ingang. So begin sy my stadig ry tot my kop in haar ingly. Sy wag so 'n rukkie en ek verstom my aan haar pragtige gesiggie met haar oë toe en haar mond effe oop van genot.

Dan begin sy al dieper stoot totdat ek, tot my verbasing, byna heeltemal in haar weggly. Weer sit sy 'n oomblik so stil en haar mond is selfs nog groter oop van plesier. "Ek wil jou al drie jaar lank naai, en nou gaan ek dit doen soos ek altyd daaroor gefantaseer het," is al wat sy sê voordat sy met mening begin om my te ry. Elke nou en dan wissel sy dit net af met 'n paar stadige, diep pompe en dan ry sy weer. Na omtrent vyf minute begin sy die mees onaardse steungeluide maak terwyl haar gesig saamtrek. Dan verstar sy en bars in trane uit, terwyl haar poesie my voël krampagtig vassuig. Dan is alles verby en sy val op my bors neer.

Die trane is is gelukkig vinnig weg, want dis nogal onaardig as so iets gebeur. Gelukkig sê sy dat dit die eerste keer is dat sy kom met 'n man in haar en dit was so intens dat sy die trane nie kon keer nie. Ek wens toe nogal ek het iets daarmee te doen gehad, maar sy het wraggies soos 'n meester genaai. Ek het egter nog nie genoeg gehad nie en ek laat haar hande-viervoet op die vloer staan. Met haar bolyf op die grond en haar wye boude in die lug, sien ek haar poesie wyd en donkerpienk afgeëts teen die donker haartjies. As ek agter haar gaan staan en my voël heeltemal in haar wegsink, sê ek dat ek haar gaan naai soos ek die afgelope drie jaar daaroor gefantaseer het. Ek begin eers stadig en dan stelselmatig al hoe vinniger, terwyl ek haar klitoris met my een hand streel. Ten spyte van haar moegheid, stoot sy terug met elke pomp teen haar boudjies, en voor ek my kom kry, blaas ek alles wat ek in my het, in haar weg. Sy is ongelukkig te moeg om weer te kom, en ons sak op ons sye op die vloer neer, met my voël steeds in haar. So lê sy in my arms tot my voël slap uit haar uitgly.

As ek op my rug rol, kom lê sy op my: "Ek weet jy sal nooit myne kan wees nie, maar ek wil jou naai tot ons nie meer saam kan wees nie, en daarna nog so af en toe." Dis miskien wensdenkery, maar met my vrou op die punt om uit te trek, gaan ek my uiterste bes probeer om haar vir die volgende 30 jaar elke dag te naai asof dit die eerste keer is.



LitNet: 13 April 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.