Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Eerste nag laaste nag

Arno Kemp

Die eerste nag toe jy my vrug kom vat
Fluister jy jy’s bang
Maar gryp my, streel my stywe lat

Die eerste keer toe ek jou binnedring
Snak jy na jou asem
Maar skree my naam, pynlik die herinnering

Die eerste keer toe jy my opgebruik
Lê jy skoon in al jou prag
Maar besoedel jy, ek sieklik gefnuik

Die eerste keer toe jy my ry
Hang jou lokke wild en los
Maar hou jy gevange al die liefde in my

Die eerste keer toe ek jou proe
Maak jou rug ‘n boog
Maar maak jy al jou deure toe

Die laaste keer toe jy my sluk
Kyk jy diep in my wasig’ oë
Maar verblind jy, verdoem ons pragstuk

Die laaste keer toe ek jou probeer tem,
Peusel jy aan my sweep
Maar verorber alles vooraf-bestem

Hierdie keer as ek jou kom vat
Gryp en skree ek, lieg ek en versmoor
Maar lief ek, huil ek in jou nat.





LitNet: 29 Junie 2006

Wil jy reageer op hierdie gedig? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.