Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


In
samewerking
met
ABSA
Montblanc
Pen & Art
Marlene van Niekerk is op 10 November 1954 op die plaas Tygerhoek naby Caledon gebore. Sy het in Riviersonderend en Stellenbosch skoolgegaan. Sy het tale en filosofie aan US studeer.

Na universiteit is sy na Duitsland, waar sy teater bestudeer het, en daarna Nederland toe, waar sy haar D behaal. Sy het aan verskillende universiteite doseer en is tans professor by die Universiteit van Stellenbosch. Benewens dramas en poësie skryf sy romans soos die veelbekroonde en -vertaalde Triomf.

Toekennings:
       1978: Eugène Marais-prys en Ingrid Jonker-prys vir Sprokkelster Kanseliersprys van die Universiteit van Stellenbosch
       1995: M-Net-prys, CAN-prys en Noma-prys vir Triomf
       2005: Die UJ-prys vir skeppende skryfwerk vir Agaat.
Bod op die reeks staan op: R1 986



Marlene van Niekerk: Uit Agaat

Klik hier om te bie

> Terug na eerste skrywer >

Marita van der Vyver -

Marita van der Vyver uit Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Marlene van Niekerk - Agaat

Marlene van Niekerk uit Agaat


Kyk net wat jy kan wen!

Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie

Marita van der Vyver uit Griet skryf 'n sprokie
 
Marlene van Niekerk - Triomf

Marlene van Niekerk uit Triomf
 


terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.