Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


In
samewerking
met
ABSA
Montblanc
Pen & Art
Etienne van Heerden (www.etiennevanheerden.co.za) is Hofmeyr-professor in die Skool vir Tale en Letterkundes aan die Universiteit van Kaapstad en stigter-redakteur van LitNet. Hy het eers in die Regte studeer en as prokureur gekwalifiseer. Daarna doseer hy Regspraktyk aan die Skiereilandse Technikon en werk as assistent-adjunk-balju vir die Hooggeregshof in die Ravensmead-, Bellville-Suid- en Elsiesrivier-omgewings. Hy werk ook vir 'n aantale jare in die reklamewese.

Van Heerden is in Johannesburg gebore en word groot in die Karoo. Na sy regstudies studeer hy in die letterkunde en behaal die Honneurs- en Magistergrade (albei cum laude) en 'n PhD. Sy akademiese loopbaan neem hom van die Universiteit van Zoeloeland na Rhodes en toe na Kaapstad, waar hy hom tans toespits op nagraadse studieleiding vir Skeppende Skryfwerk-studente, asook die Afrikaanse en Nederlandse literatuur, die bestudering van die internet en die web, en resente ontwikkelinge in fiksie in Engels.

Hy publiseer in verskeie genres en sy fiksie word in elf tale vertaal. Sy werk is meermale bekroon. Hy is 'n Honorary Fellow van die Universiteit van Iowa en tree dikwels in die buiteland op. Hy was destyds stigter-redakteur van Graffier, 'n "little magazine" wat in 1980 gebore is, en Uitgewery Skoppensboer (1981).

R100 per afdruk - slegs 15 eksklusiewe afdrukke per skrywe



Etienne van Heerden: Uit Toorberg

Klik hier om te speel

> Volgende skrywer in die individuele bod >

Alexander Strachan - Die Jakkalsjagter

Alexander Strachan uit Die Jakkalsjagter
 
Etienne van Heerden - Toorberg

Etienne van Heerden uit Toorberg
 


Kyk net wat jy kan wen!

Alexander Strachan - Die Werfbobbejaan

Alexander Strachan uit Die Werfbobbejaan
Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salviati

Etienne van Heerden uit Die swye van Mario Salviati


terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.