Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


In
samewerking
met
ABSA
Montblanc
Pen & Art
EKM Dido het in die voormalige Transkei grootgeword en woon sedert 1972 in die Wes-Kaap. Sy het vier romans op haar kerfstok: Die storie van Monica Peters (1996), Rugdraai en stilbly (1997), 'n Stringetjie Blou Krale (2001) en Die Onsigbares (2004). Na 'n lang loopbaan in verpleging wy sy haar tans aan deeltydse konsultasiewerk en aan skeppend skryf. Onlangs is een van haar verhale opgeneem in die bundel Die stukke wat ons sny - Twintig nuwe Afrikaanse verhale. Sy lewer ook 'n gereelde bydrae tot LitNet, M-Web se literêre blad, en het 'n besondere belangstelling in die bevordering van 'n leeskultuur op die platteland.
Bod op die reeks staan op: R1 986



EKM Dido: Uit Die Onsigbares

Klik hier om te bie

> Volgende skrywer in die reeks >

Marita van der Vyver -

Marita van der Vyver uit Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Marlene van Niekerk - Agaat

Marlene van Niekerk uit Agaat


Kyk net wat jy kan wen!

Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie

Marita van der Vyver uit Griet skryf 'n sprokie
 
Marlene van Niekerk - Triomf

Marlene van Niekerk uit Triomf
 


terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.