Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


In
samewerking
met
ABSA
Montblanc
Pen & Art
Antjie Krog is in 1952 op Kroonstad gebore en het daar grootgeword. In 1976 het sy die graad BA Hons in Engels aan die UOVS behaal en in 1983 'n meestersgraad aan die Universiteit van Pretoria.

Krog het as digter naam gemaak (vir volwassenes, maar ook twee bundels vir kinders) en het vir haar eerste twee bundels, wat gepubliseer is toe sy maar 17 en 19 jaar oud was, die Eugène Marais-prys vir die beste debuut verower. Sy kan ook al 'n Rapport-prys en 'n Reina Prinsen Geerligs-prys agter haar naam skryf. In 1990 is die Hertzogrys vir Poësie aan haar toegeken.

Met haar verslag in 1998 oor die Waarheids- en Versoeningskommissie, Country of my skull, het sy 'n wyer en meer internasionale gehoor verkry. Poetry International het haar ook na Rotterdam genooi as een van die belangrikste Suid-Afrikaanse stemme.
    Titels:
  1. Dogter van Jefta (1970)
  2. Januarie-suite (1972), bekroon met die Eugène Marais-prys
  3. Beminde Antarktika (1975)
  4. Mannin (1975), bekroon met die Reina Prinsen Geerligs-prys
  5. Otters in bronslaai (1981)
  6. Eerste gedigte (1984)
  7. Jerusalemgangers (1985)
  8. Mankepank en ander monsters (1985)
  9. Lady Anne (1989)
  10. Voëls van anderste vere (1992)
  11. Siklus (1994)
  12. Relaas van 'n moord (1995)
  13. Gedigte 1987-1995 (1995)
  14. Die dye trek die dye aan (1998), saamgestel deur Antjie Krog en Johann de Lange
  15. Country of my skull (1998)
  16. Kleur kom nooit alleen nie (2001)
  17. Met woorde soos met kerse (2002)
  18. Change of Tongue (2002).

Bod op hierdie skrywe staan op: R2 500



Antjie Krog: “Kleur kom nooit alleen nie” uit Skryfode

Klik hier om te bie

> Volgende skrywer in die individuele bod >

Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie

Marita van der Vyver uit Griet skryf 'n sprokie
 
Marlene van Niekerk - Triomf

Marlene van Niekerk uit Triomf
 


Kyk net wat jy kan wen!

Marita van der Vyver -

Marita van der Vyver uit Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Marlene van Niekerk - Agaat

Marlene van Niekerk uit Agaat


terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.