KlankKas - Musiek en meer!Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



Herman van Veen: Vader, man, minnaar, opa, tuinder, muzikant

Erns Grundling


Foto: Wolfgang Jaafar

Die Nederlandse kabaretmeester Herman van Veen sal Suid-Afrika in Augustus/September vanjaar vir 'n konserttoer besoek. Besprekings is nou oop vir Hoed af, Herman van Veen, sy derde nasionale toer ter plaatse. Hy sal deur Edith Leerkes op klassieke kitaar en Wieke Garcia op perkussie begelei word.

Hoed af, Herman van Veen word aangebied in die Kaapse Internasionale Konferensiesentrum op Saterdag 27 Augustus, by die Mosaïek in Johannesburg op Donderdag 1 September, en in die SA Staatsteater in Pretoria op Saterdag 3 September. Besprekings by Computicket. Ek het ‘n paar vrae vir hom per e-pos aangestuur.

1. Wat kan konsertgangers verwag van jou vertonings in Suid-Afrika?

Herman: Zing zoals altijd over een straat, een boom, een huis. Een man, een vrouw en een jongetje dat droomt van meisjes, helden en muziek. Een kind geboren in het voorjaar tijdens een oorlog en over wat er vandaag zoal gebeurde.

2. Hoe verskil die Suid-Afrikaanse gehore van die gehore in Nederland en die res van die wêreld?

Herman: Het Afrikaans is een ‘eigen’ taal, die wij kunnen verstaan. Zo anders gezegd, en toch van elkaar. Dat maakt spelen in Zuid-Afrika zo boeiend. Zing je daar in het Engels, dan is daar voor mij het wonder uit.

3. Die Afrikaanse kabaretskrywer Hennie Aucamp definieer kabaret as “beskaafde protes”. Sal jy hiermee saamstem? Wat is jou definisie van kabaret?

Herman: Zie mezelf niet als cabaretier. Wil wel proberen het te definiëren. Cabaret is als poëzie. Overbodig noodzakelijk. Cabaret verkleint zodat de grote verbanden inzichtelijk worden. Cabaret kleedt uit door middel van spiegels.

4. Wat maak kabaret internasionaal? (What makes it “travel”?)

Herman: Humor. Muziek. Zelfspot. Het uitvergroten van iets alledaags tot geridiculiseerde proporties. Op een manier die herkenbaar wordt.

5. Behoort kabaret ‘n politieke rol te speel? Veral in die hedendaagse Nederland?

Herman: Cabaret kan een rol spelen. Maar het effect moet onvoorspelbaar blijven. Cabaret mag geen belang hebben. Dient vogelvrij te blijven.

6. Is daar jong, opkomende kabaretsterre in Europa waarvan ons kennis behoort te neem?

Herman: Er komt dit jaar een lichting van de Amsterdamse toneelschool waarbij een aantal prachtige talenten.

7. Kabaret word dikwels voor intieme gehore in klein lokale opgevoer. Hoe verander die uitdaging wanneer mens voor ‘n groot gehoor optree? (soos byvoorbeeld in die Kaapse Internasionale Konferensiesentrum)

Herman: Hoe groter de zaal, hoe kleiner we dienen te spelen. Dan wordt de stilte tot muziek. Het is vaak zo anders dan de mensen denken.

8. Watter boeke en/of CD’s sal jy aanbeveel vir iemand wat hom in kabaret as genre wil begeef?

Herman: Zie zoveel je kunt. Lees en hoor alles. Fantasie is een herinnering. Zelfs het slechtste boek is goed genoeg.

9. Beskryf jouself in een sin.

Herman: Vader, man, minnaar, opa, tuinder, muzikant.

10. Beskryf Suid-Afrika in een sin.

Herman: Kan het nog korter: Groots.

11. Wat is jou gunsteling Afrikaanse woord?

Herman: Baie.

12. Is humor en hartseer bedmaats?

Herman: Als het een gelukkig huwelijk is, wel.

Vir meer inligting: www.hermanvanveen.co.za



LitNet: 28 Junie 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.