KlankKas - Musiek en meer!Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



hitte vannie teerpad

DATUM: 2005
ISBN: 1-86919-103-X
STREPIESKODE: 9781869191030
PRYS: R100
127 pp
235 x 160 mm
Sagteblad






Hierdie bundel is ’n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en “his stories”, fabels en feite.

Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar: 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en ’n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).

“In hierdie bundel is ’n stuk landsgeskiedenis opgeteken. Koop dit vir jou en, belangrik: koop dit vir die geslag ná jou. Want soveel van ons almal hier in die suidekant is hierin verewig.

“’n Afrikaan(ner)-huis sonder Anton op vinielalbums, kassette, CD’s of in die geheue is ietwat ondenkbaar. Hy word nou deur ’n derde generasie ontdek en beleef.”
Natie Botes

Van Anton Goosen het die volgende albums verskyn: boy van die suburbs (1979), 2de laan 58 (1980), liedjieboer (1980), jors troelie (1981), tussen twee rooi mure (1983), lappiesland (1985), liedjieboer innie city/stad (1986), winde van verandering (1989), houtstok-rockfees (1990), danzer (1992), riviersonderend (1994), bushrock (of a white kaffir in africa) (1996), putonnerwater (1999), ’n vis innie bos (2001), anton & vrinne en die busrockband (cd) (2003), anton & vrinne en die busrockband (dvd) (2004).



LitNet: 21 September 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.