KennisgewingBordArgief
 
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wil jy ’n kennisgewing plaas?
Stuur ’n e-pos aan:
  Do you want to post a notice?
Send an email to:
Kennisgewings | Notices

Naam: tema van dié toneelstuk
E-pos:
Onderwerp: Mishandeling van bejaardes
Boodskap: Omdat die mishandeling van ou mense so ‘n alledaagse gebeurtenis in baie van ons gemeentskappe geword het, wil dit voorkom asof dit ons glad nie meer pla nie. Dus vee ons dit maar onder die mat.

Chris Majiedt het egter besluit om die mat op te lig en die euwel daaronder te ontbloot en deur middel van hierdie toneelstuk, die aandag opnuut daarop te vestig dat oplossings gevind sal moet word.

In Dis alweer die bure word daar naarstiglik na so ‘n oplossing vir die problem van die hulpelose Meneer Moolman gesoek.

Met ‘seniormishandeling’ as tema, sal enige stuk potensieel as neerdrukkend voorspel word, maar die teendeel is hier ter sprake.

Sonder om die aap uit die mou te laat, kan gesê word at die humor, genotvolle vermaak uit die boonste rakke verseker. Daarbenewens lewer die akteurs toneelspel van ‘n baie hoogstaande gehalte en met Shalom Goldstone as Mnr Moolman, Queenie Manuel as Mev Bok, Caitlin Summers as Wilmien en Chris Majiedt as Dan, kan “Dis alweer die bure” met reg as ‘n treffer bestempel word.

Dis alweer die bure
NG Kerk Zonnekus
Milnerton
Vrydag, 19 Mei 2006 om 20h00
Kaartjies by die deure

Navrae: Chris Majiedt 082 511 9096 of
Johan Smal 083 603 0191

Terug


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.