KennisgewingBordArgief
 
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wil jy ’n kennisgewing plaas?
Stuur ’n e-pos aan:
  Do you want to post a notice?
Send an email to:
Kennisgewings | Notices

Naam: Grand West Casino op Woensdae
E-pos:
Onderwerp: Klein Saterdagaand
Boodskap: Woensdagaand 3 Mei maak Hanoverstr in Grand West se deure oop vir ieder en elk wat bekommerd was oor koue voete hierdie winter! Elke daaropvolgende Woensdagaand gaan daar gesokkie word op die beste langarm-musiek in die Wes-Kaap. Daar is ook 'n gaskunstenaar vir elke aand: Blackie Swart 3 Mei, Manuel Escorcio 10 Mei, Jacques de Coning 17 Mei, Thys die Bosveldklong 24 Mei en dan Dozi op 31 Mei. 7 Junie is dit Danie Niehaus se beurt, dan Christo & Cobus op 14 Junie, 21 Junie Charl van Heyningen en Gian Groen op 28 Junie. Hoe's daai vir 'n Kaapse winter? Jou gunsteling-drankie van ons kroeg, jou gunsteling-kunstenaar se grootste treffers en vastrapmusiek deur Deejayís van die Paarl.
Kaartjies is R30. Skakel Grandline by 021 595 7777

Terug


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.