Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Derde Swart Afrikaanse Skrywerssimposium

Uitnodiging
om deel te neem aan die

Derde Swart Afrikaanse Skrywerssimposium

Biblioteekouditorium,
Universiteit van Wes-Kaapland
16 en 17 September 2005

Die Derde Swart Afrikaanse Skrywerssimposium vind op 16 en 17 September plaas by die Universiteit van Wes-Kaapland. Soos tydens die vorige twee simposia in 1985 en 1995 wil ons geleentheid gee vir skrywers en letterkundiges om te reflekteer oor swart Afrikaanse skryfwerk. Die hoofitems van die simposium sal bestaan uit 'n aantal vakkundige referate oor aspekte van swart Afrikaanse skryfwerk en paneelbesprekings oor kwessies rakende die stand en toekoms van hierdie korpus.

Ons wil u graag uitnooi om 'n referaat van ongeveer 20 minute te lewer oor 'n aspek van swart Afrikaanse skryfwerk. Ons versoek u vriendelik om 'n kort voorlegging van ongeveer 100-150 woorde teen 31 Mei 2005 te faks aan 021-9591249 of te e-pos aan svanwyk@uwc.ac.za of jpekeur@uwc.ac.za.

Ons hoop van harte dat u die uitnodiging sal aanvaar en hierdie geleentheid met ons sal meemaak. Verdere inligting sal later verstrek word.

Die Organiseerders
Departement Afrikaans en Nederlands
UWK
2005-04-011

Tel: 021-959 2112/3 (Janine Pekeur) of 021-959 2366 (Steward van Wyk)



LitNet: 22 Junie 2005

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.