Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

(skrywe aan Charles Malan)

Charles

Agv die feit dat ek ’n ruk uitstedig was, het ek nog nie die geleentheid gehad om alles te lees wat jy my die afgelope tyd gestuur het nie.

Miskien is ek dus swak ingelig. Maar Dan Roodt se oproep “Vergeet van Elias P Nel” ontstel my.

Ek ken Dan Roodt glad nie. Miskien is sy bedoelings baie goed. Miskien voel hy regtig vir Afrikaans. Ek glo dis wel die geval. Maar Dan Roodt kommunikeer nie baie lekker nie. Hoe meer hy goed bedoel, hoe minder rig hy uit. Hoe meer hy veg, hoe meer vyande maak hy. Dis jammer, maar dis die feite. Hierdie jongste wekroep ivm Elias P Nel bewys dit maar net weer. Ek ken Elias net so sleg as vir Dan. Maar ’n mens vergeet nie sommer net van Elias net omdat hy nie presies reageer soos jy wil hê hy moet nie. Dis arrogansie op sy beste ergste.

Ja, Elias oorreageer sekerlik, maar praat dan liewer met hom eerder as om jou beterweterige rug op hom te draai.

Ek het die nare gevoel Dan Roodt is vir enige beweging of groep of te stigte organisasie wat iets konstruktiefs wil probeer bereik dood gewoon slegte nuus. As hy opklim, gaan ’n klomp ander afklim.

Ek reageer later oor die res.

Groete
Chris Barnard

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.