Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Eerste gesprekstema

Tydens die Boekeberaad het die verhouding tussen die “hoë” en “lae” literatuur soos gewoonlik heelwat aandag geniet. Afrikaans is een van die min tale waar hierdie verdeling nog ideologies gelaai word. Word “die populêre”, of kortweg pop, byvoorbeeld ’n toenemende bedreiging vir die Afrikaanse boeketoneel? Liefdesromans oorheers jare lank al die uitgewerswêreld wat fiksie betref, Ena Murray bly die koningin. Resepteboeke en Christelike lektuur dra verder daartoe by om die mark te versadig.

Die afgelope tyd is daar ’n nuwe verskynsel: nie slegs word popsangers soos Koos Kombuis en Steve Hofmeyr uit eie reg as digters en skrywers erken nie, maar poplirieke word bykans soos digbundels gepubliseer. Dit gebeur terwyl die publikasie van poësiebundels die kreeftegang gaan. Poësie was nog altyd die bastion van hoë literatuur, maar ook hier is verskuiwings soos aardbewings besig om plaas te vind. Niemand minder nie as ’n senior lektor in Engels aan ’n plaaslike universiteit het al beweer dat Bob Dylan die grootste lewende Engelse digter is.

Ander populêre genres soos die liefdesroman sal nog in die forum aan die beurt kom, maar daar word eers na die verband tussen lirieke en skriftelike tekste gekyk.

’n Bekende letterkundige, Liter A Tor, is gevra om sy gevoel oor popmusiek/-lirieke te verwoord en Koos Kombuis en Anton Goosen is gevra om op sy sienings te reageer.

Charles Malan

  • Liter A Tor se mening

  • Koos A Kombuis antwoord

  • Anton Goosen reageer

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.