Gillespiestraat-slenters - rubriek deur Johan van Wyk
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Rubrieke

Johan van Wyk is die skrywer van die digbundels Deur die oog van die luiperd (1976), Heldedade kom nie dikwels voor nie (1978), Bome gaan dood om jou (1981), Oë in ’n kas (1996), van die literêr-teoretiese teks Constructs of Identity and Difference in South African Literature (1995), samesteller met Pieter Conradie en Nik Constandaras van die bloemlesing SA in Poësie/SA in Poetry (1988), en met Jannie Smit en Jean-Philippe Wade van opstelle oor die Suid-Afrikaanse literatuur-geskiedenis Re-thinking South African Literary History (1996). Hy is ook bekend vir die tesis Die dood, die minnaar en die Oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks (1987). Hy is tans mede-professor by die CSSALL (Centre for the Study of Southern African Literature and Languages) aan die Universiteit van Durban-Westville. In Gillespiestraat-slenters skryf hy sy indrukke van die Gillespiestraat-omgewing in Durban, ’n plek waar die nuwe Suid-Afrika letterlik met groot opwinding tot stand kom; ’n plek wat herinner aan Sophiatown, en miskien nog interessanter. Hy beskou die verval en vernuwing vanuit veral die venster van die woonstel, 27 Oxford Huis. Oxford Huis is ’n art-deco gebou waarin alles skeef ontwerp is. Die slenters bevat ook indrukke oor die literatuur in die algemeen, en die Suid-Afrikaanse literatuur in die besonder. Dit bly losse indrukke, in haas gekraam, en met die doel om die lewe en die literatuur weer bymekaar uit te bring.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.