GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

vreemdelinge

Jurg Slabbert

'n paar klikke en 20 minute
jy staan voor my deur - ek sien jou deur die loergaatjie.
dan jou growwe ierse gesig langs my op die bank.
dit drink die water vinnig.
(net soos die see nou die rivier daarbuite leegsuip …)

gebukkend onder adrenalienskuim in monde ruil ons stories
gejaagd - dog rustig.
jy's meer as 'k verwag het … maar jy bly steeds 'n
Vreemdeling
ons ditch die heater vir mekaar se hitte
onaardse knope op die bank
(dis iewers vroeg in die donkeroggend)

jin het vir jang gevind … of is dit andersom? maak nie saak nie … dis vervolmaak … en soms meer as dit

wellus spoel oor jou vaartbelynde rug in die kamer
dis langer as die gesprek daarbuite in die oopte.
in die donker is ons weer een
(die oggendster wink)

ons sit weer op die bank
'n koppie tee vir jou
ek drink water en jy vra:
"hoe lank gaan ons al uit?"

daar ry jy weg - ek sien jou twee rooi oë wat in die donker terugflikker en verdwyn
perfek -
dog so alleen




LitNet: 23 September 2004

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie gedig. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.