GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Begin by die fonteine van emosies

Nico Fourie oor die moontlikhede van gayhuwelike

’n Wedstrydinskrywing

Gayhuwelike ... Hmmm, daar is nou vir jou ’n onderwerp wat oumense na vlugsout laat gryp, jong moeders bekommerd hulle seuns nader aan die bors laat trek, en vir sedepredikers jįre se materiaal verskaf. Aan die ander kant gee dit ’n groot hupstoot vir die psige van ’n deel van die gemeenskap wat nog altyd agtergeblewe voel — jare nį 1994 se demokratiese papiertellery.

Gaan dit egter werklik oor wat ons as reg of verkeerd beskou (op sy beste maar ’n wankelrige bespreking)?

My konsep van reg en verkeerd is tog gebaseer op my opvoeding, ervaring en kultuur, en is inherent, wel, nie eintlik reg of verkeerd nie — dit is net hoe ek geleer is die lewe werk. Natuurlik kan ek jou probeer oortuig deur te redeneer, aan te haal en in my trotse arrogansie probeer bewys dat my weergawe die enigste een is wat reg is. Om alles af te rond kan jy my dieselfde guns bewys met jou persepsie van die lewe. ’n Lekker tydverdryf, maar nie eintlik van veel waarde nie.

So, los mens die onderwerp in die kas of is daar ’n ander hoek waaruit dit beskou kan word?

Ek is eerlikwaar nie seker nie.

Een ding weet ek wel. ’n Ruk terug het iemand my geleer dat die teenoorgestelde van liefde nie haat is nie, maar vrees, en dat alle emosies uit hierdie twee fonteine vloei. Haat is dus nie ’n primźre emosie nie, maar is gebaseer op ’n vrees. Dink maar aan hoe ons apartheid bestuur het, die rede vir enige oorlog of daardie werkskollega wat jou grensloos irriteer met een of ander gewoontetjie. Indien enige iets in die lewe dan emosies by jou laat uitbroei, kan dit ’n interessante oefening raak om te bepaal uit watter fontein dit gevoed word.

Natuurlik is die bron van jou emosies ook nie reg of verkeerd nie. Dit gaan eerder oor wat jy wil hź moet rigting gee aan hoe jy die lewe sien.

Nou bly die vraag steek: Watter emosies maak gayhuwelike in jou los?

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieėl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.