GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Gedigerighede

Willie Knoetze

Verkeerde tyd

Eers swel my lus vir hom
in die skadu van sy toorn,
dan staan ek weer verstom
as hy my preuts verloën.

Dis alles siklies.

Eers hunker hy na my
waar hy veilig by my huil,
dan hou ek by hom verby
om in eiewaan te skuil.

*

Klie-Klie-Klimaks

dertien ouens is online:
sewe is swart,
ses is nie,
nege het foto’s.

dertien profiles en ’n glas wyn:
drie bied schmangle,
een wil felch,
nege wil net naai.

dertien boodskappe later:
drie-en-dertig kaalgat kiekies,
vyf wil my kom oplaai,
twee moet ek gaan haal.

“Kliek” sug die kuber-dildo
by veertien wat nou riem gaan ruk.

*

Aida en Trixie

’n taai en stiknag donker
dek hul doolhof-dwalery,
wrywend raak hul dronker
met die cottage lyne by.

hy goensch ’n gorgeous Gertie
stippelken teen stippelwang
“Moenie my desert’ie!”
Tillie têkkel die kloppende drang.

Aida vloek ’n ouer leuen;
toe daar nog Liefde was.
Trixie dink: “Hy is die een”,
onwetend van die Las.

bareback moor die een die ander
soos hemo- in vrot globien verander.

*

Suster van Eva
lofsang vir ’n fem

Hy sweef
— en leef —
in perfekte rym.

Elke beweging
is alliterasie,
elke sinaps-sekering
’n magiese prestasie.

In sy oë
swem engelkore
en duisend vreugvertoë
word in sy stem gebore.

Hy is epies verrig:
’n liefdesgedig
van God

Nota: Lees gerus Willie Knoetze se “Gedigerighede” saam met
“Is jy ’n boudkapper, konkernostertjie of koekblik?” onder “Resensies” — Danie Botha

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks: letterkundige kommentaar, of ’n e-pos oor die tema. Vertel hoe jý so ’n verlies hanteer. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA


LitNet: 16 Maart 2004

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.