GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Ja, dit is sonde!

Karen Barnard van Groblersdal


Ek gee nie om wat mense sê nie! Of hulle nou dink ek is nie “PC”, of wat ook al nie, dit is walglik!

Dit is teen God se woord, en klaar! Ek hoef eintlik niks verder te sê nie, of hoe?

Dit het te maklik geword om te sê ons moet ander mense aanvaar soos hulle is. Ek sal nie die ouens/vrouens iets aandoen nie, maar ek hoef nie daarvan te hou nie! Miskien verstaan ek net nie hoe God jou ’n man gemaak het, maar Hy wou eintlik gehad het jy moes ’n vrou wees nie? Maak dit sin? Nie vir my nie! God doen nie sulke dinge nie, Hy weet al lankal, nog voordat daardie spermpie die eiertjie gevind het, wat jy gaan wees. Nou hoekom sal Hy jou een ding maak, maar Hy wil eintlik hê jy moet iets anders wees? Dis nie logies nie!

Ek kan aangaan, en aangaan ... Ek dink net dis lekker om jou verkeerde drange te blameer op: “Maar ek kan nie help vir wat ek is nie!” CRAP! Jy kan kies wat jy wil wees! Jy hóéf nie te kies nie! God het vir jou gekies! Hou op om verskonings te soek vir jou “lust” en sonde! Ja, dit is sonde! Gaan lees bietjie jou Bybel. En dan wil hulle nog trou ook! God het vir Adam en Eva geskape om maats te wees, nie Adam en Steve nie! Dit gaan alles vir hulle soveel makliker maak as hulle mag trou. Hoeveel heteroseksuele huwelike gaan dit opbreek? Gaan die statistieke nog hoër klim as wat dit nou is? Hoeveel kinders gaan ’n ma en twee pa’s hê, en Pappa en Steve bly saam!

Ek wil nie eers daaraan dink nie. Ek hoop nie dit gebeur in Suid-Afrika nie!

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.