GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Loop die pad

Catherine Eybers

Dit kan van 'n oomblik tot 'n ewigheid vat
Oomblik - klein en enkel - net daai een ding
Een ding wat jou soos 'n duwweltjie vang
Jy voel dit eerder voor jy dit sien
'n Geniepsige onverwagsheid

Dan sien jy dit en jou balans is weg
Soveel dat jy wankelrig voortsukkel
Duwweltjie weggegooi maar die merk nog daar
Seer en permanent sensitief
Dit laat jou baie onseker trap

En so, met elke tree loop jy versigtiger
Bang vir nog 'n duwweltjie
Al soekende vir die volgende een
Want jy verwag elke keer net nog een
En met die verwag …

Met verwag saam, kom meer onseker
Elke onseker, net nog 'n duwweltjie
Soveel is die letsels dat jy later nie meer kan loop nie
'n Loop wat eenvoudig nodig is
Die belangrike loop - vir jou geliefde

Maar jou geliefde saai die duwweltjies
Sien tog die letsels van haar aksies
Sy verander dit nie, want dit bestaan nie
Haar oë is blind vir die aksies
En mettertyd raak dit vryer en duideliker - geen wegsteek

Woorde sien sy as die salf
Net altyd die regte woorde en die regte tyd
Maar woorde kan nie die duwweltjie laat verdwyn nie
Dit kan dit nie wegsteek nie
En dit kan dit net nie weglieg nie



LitNet: 08 Augustus 2005

NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.