FilmFundi - for movie addicts - vir fliekvlooieArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
The 6223 is replica watches shop a very simple table, willow leaf replica watches pointer, small Rome digital scale, leaving a lot of rolex uk blanks to the dial, which is different from most tables' efforts to fake watches uk make full use of the dial space.

Nicola Davies, ’n gereelde bydraer op LitNet se FilmFundi, het dié week ’n heerlike brokkie nuus oor die verfilming van JRR Tolkien se gewilde wetenskapfiksiereeks Lord of the Rings.

Lord of the Rings tans verfilm

Nicola Davies

Die vervaardigers van die lang verwagte filmtrilogie Lord of the Rings is besig om baanbrekerswerk te doen in die filmbedryf deur die drie titels van die sage, The Fellowship of the Ring, The Two Towers en The Return of the King, gelyktydig te verfilm.

Die trilogie is gebaseer op een van die mees populêre boeke van die twintigste eeu, JRR Tolkien se Lord of the Rings. Dit is die sage van die “vry mense” — insluitende dwerge en kaboutermannetjies (hobbits) — wat woon in die fabelagtige Middelaarde en wat in ’n stryd gewikkel is teen ’n donker meester, Sauron. Sauron het ’n baie magtige ring geskep waarmee hy slawe kan maak van almal wat hom teëstaan.

Maar soos die noodlot dit bepaal het, het ’n hobbit die ring in die hande gekry en tesame met ’n rare groepie vriende moet hy die ring vernietig en so Sauron se bose mag breek.

Die Nieu-Seelander Peter Jackson staan aan die stuur van die projek en sal die films oor ’n tydperk van vyf jaar regisseer. Hy werk met een van die grootste filmbegrotings van alle tye, en afgesien van die duisende byspelers is daar ook bykans 50 praatrolle deur onder meer Elijah Wood, Sean Austin, Ian McKellan, Sean Bean, Viggo Mortenson, Christopher Lee, Ian Holm, Liv Tyler en Cate Blanchett.

Die eerste film in die trilogie, The Fellowship of the Ring, sal in Desember 2001 in Suid-Afrika uitgereik word. Die tweede en derde films, The Two Towers en The Return of the King, sal onderskeidelik teen die einde van 2002 en 2003 hier op die grootskerm te sien wees.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.