Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Afrikaansweek - 13 tot 19 Augustus 2006

PROGRAM ONDERHEWIG AAN VERANDERING

Kontak Natasha by 872 3441 | admin@taalmuseum.co.za

Datum

Geleentheid

Plek

Tyd

Koste

Navrae/besprekings

Sondag
13 Augustus

’n Spesiale kerkdiens
ter opening van Afrikaansweek
deur ds Carel van Wyk.

 Suider-Paarl NG Kerk, Courtrai

08:30
en
10:00

______

 

Suider-Paarl NG Kerk Kerkkantoor 863 2700.

Maandag
14 Augustus

’n Aand met die grotes ...
’n Voorleesaand deur lede van die
Afrikaanse Skrywersvereniging
& ander skrywers.

Taalmuseum Historium, Pastorielaan,
Paarl

 

19:00
vir
19:30

 

Donasie

 

Bespreek by Petro Rhode by 862 3636.

Dinsdag
15 Augustus

Ons praat Afrikaans!
Christo van der Rheede en Isabeau Botha gesels oor die bevordering van Afrikaans onder alle Afrikaanssprekendes.

Hugenote-Gedenkskool,
Kleinbosch,
Dal Josaphat

 

09:30
vir
10:00

 

Gratis

 

Bespreek by Natasha October by 872 3441.

Dinsdag
15 Augustus

N.P. van Wyk Louw 100
’n Informele byeenkoms om
ons grootste digter se erfenis te vier.

Elsa Olivier
Flambeaustr-Noord 53, Courtrai

19:00
vir
19:30

R20 p.p. Ligte verversings ingesluit.

Bespreek by Natasha  October by 872 3441.

Woensdag
16 Augustus

Joey de Koker
gesels oor humor
in die uitsaai- en toneelwese.

Op en Wakkerklub
Suider-Paarl NG Kerk Kerksaal,  Courtrai

 

10:00

 

Donasie

 

Bespreek by Natasha  October by 872 3441.

Donderdag
17 Augustus

Vroueoggend
Kom luister na Sylvia le Cordeur en ander dinamiese vrouens van die Drakenstein vallei. Geniet ook ’n gratis begeleide toer
deur Paarl Museum.

 Toringkerk Kerksaal,
Paarl

 

09:30
vir
10:00

 

R5 p.p. Ligte verversings ingesluit.

 

Bespreek by Natasha  October by 872 3441.

Vrydag
18 Augustus

55+ Sop-en-broodaand
’n Gesellige kuieraand
met Philip de Vos.

 Agter-Paarl NG Kerk
Kerksaal

 

19:00

 

R40 p.p.

 

Bespreek by Frouwien de Toit by 872 2856.

Saterdag
19Augustus

 Kontreistories skrywersprogram
Met Sussie Kotzé, Abraham Brink,
Willem Kotzé en Gideon Joubert.
Met sang deur Belia Lourens.
Geniet ook ’n gratis begeleide toer
deur die Afrikaanse Taalmuseum.

Taalmuseum Historium, Pastorielaan,
Paarl

 

09:30
vir
10:00

 

R40 p.p. Sandveld-middagete ingesluit.

 

Bespreek by  Natasha  October by 872 3441.


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.